openlp/tests/resources/songs/lyrix/in die regterhand.json

19 lines
1.2 KiB
JSON
Raw Permalink Normal View History

2015-12-20 19:28:14 +00:00
{
"title": "IN DIE REGTERHAND VAN HOM WAT IN",
"verse_order_list": [],
"verses": [
[
"1. IN DIE REGTERHAND VAN HOM\nWAT IN MAJESTEIT REGEER\nLк DIE BOEKROL VAN VERLOSSING\nSEWEMAAL VERSEлL\nEN NIEMAND KON GEVIND WORD\nOM SY SEлLS OOP TE BREEK\nTOT DIE LAM VAN GOD NA VORE KOM\nOM DIE BOEKROL SELF TE NEEM\nDIE VIER-EN-TWINTIG OUDERLINGE\nVAL TOE VOOR HOM NEER\nSAAM MET AL DIE ENG'LE\nIN DIE GANSE HEMELLEлR,\nEN ELKE WESE WAT ASEM HET\nOP DIE AARDE, IN DIE SEE, EN OOR DIE\nLENGTE EN DIE BREEDTE\nVAN DIE SKEPPING BRING HOM EER",
"v"
],
[
"2. HERE U ALLEEN IS WAARDIG\nOM DIE LEWENSBOEK TE NEEM\nEN U ALLEEN IS MAGTIG\nOM SY SEлLS OOP TE BREEK,\nWANT U'T VIR ONS GESTERWE,\nMET U BLOED HET U BETAAL\nOM ONS LOS TE KOOP\nUIT ELKE STAM EN NASIE,VOLK EN TAAL",
"v"
],
[
"AL DIE LOF EN DIE KRAG\nEN DIE EER\nEN DIE HEERLIKHEID\nEN RYKDON EN STERKTE\nAAN U ALLEEN O HEER\nAL DIE LOF EN DIE KRAG\nEN DIE EER\nEN WYSHEID AAN DIE LAM\nOP DIE TROON\nWAT NOU EN TOT IN\nEWIGHEID REGEER\nNOU EN TOT IN EWIGHEID\nREGEER\nDIE LAM WAT TOT IN\nEWIGHEID REGEER",
"v"
]
]
}