openlp/tests/resources/lyrixsongs/AO05.TXT

49 lines
1.0 KiB
Plaintext
Raw Normal View History

2015-12-20 19:28:14 +00:00
--------------------------------
AO05
IN DIE REGTERHAND VAN HOM WAT IN
--------------------------------
1. IN DIE REGTERHAND VAN HOM
WAT IN MAJESTEIT REGEER
L<EFBFBD> DIE BOEKROL VAN VERLOSSING
SEWEMAAL VERSE<53>L
EN NIEMAND KON GEVIND WORD
OM SY SE<53>LS OOP TE BREEK
TOT DIE LAM VAN GOD NA VORE KOM
OM DIE BOEKROL SELF TE NEEM
DIE VIER-EN-TWINTIG OUDERLINGE
VAL TOE VOOR HOM NEER
SAAM MET AL DIE ENG'LE
IN DIE GANSE HEMELLE<4C>R,
EN ELKE WESE WAT ASEM HET
OP DIE AARDE, IN DIE SEE, EN OOR DIE
LENGTE EN DIE BREEDTE
VAN DIE SKEPPING BRING HOM EER
2. HERE U ALLEEN IS WAARDIG
OM DIE LEWENSBOEK TE NEEM
EN U ALLEEN IS MAGTIG
OM SY SE<53>LS OOP TE BREEK,
WANT U'T VIR ONS GESTERWE,
MET U BLOED HET U BETAAL
OM ONS LOS TE KOOP
UIT ELKE STAM EN NASIE,VOLK EN TAAL
AL DIE LOF EN DIE KRAG
EN DIE EER
EN DIE HEERLIKHEID
EN RYKDON EN STERKTE
AAN U ALLEEN O HEER
AL DIE LOF EN DIE KRAG
EN DIE EER
EN WYSHEID AAN DIE LAM
OP DIE TROON
WAT NOU EN TOT IN
EWIGHEID REGEER
NOU EN TOT IN EWIGHEID
REGEER
DIE LAM WAT TOT IN
EWIGHEID REGEER