AlertPlugin.AlertForm
Daar is nie 'n parameter gegee om te vervang nie.
Gaan steeds voort?
Geen Parameter Gevind nie
Geen Plekhouer Gevind nie
Die attent-teks bevat nie '<>' nie.
Gaan steeds voort?
AlertsPlugin
W&aarskuwing
Vertoon 'n waarskuwing boodskap.
<strong>Waarskuwing Mini-program</strong><br/>Die waarskuwing mini-program beheer die vertoning van moederskamer inligting op die vertoon skerm
name singular
Waarskuwing
name plural
Waarskuwings
container title
Waarskuwings
<strong>Waarskuwing Mini-program</strong><br/>Die waarskuwing mini-program beheer die vertoning van moederskamer inligting op die vertoon skerm.
AlertsPlugin.AlertForm
Waarskuwing Boodskap
Waarskuwing &teks:
&Nuwe
&Stoor
V&ertoon
Vert&oon && Maak toe
Nuwe Waarskuwing
Daar is geen teks vir die waarskuwing gespesifiseer nie. Tik asseblief teks in voordat 'n nuwe een bygevoeg word.
&Parameter:
Geen Parameter Gevind nie
Daar is nie 'n parameter gegee om te vervang nie.
Gaan steeds voort?
Geen Plekhouer Gevind nie
Die attent-teks bevat nie '<>' nie.
Gaan steeds voort?
AlertsPlugin.AlertsManager
Waarskuwing boodskap geskep en vertoon.
AlertsPlugin.AlertsTab
Skrif
Skrif naam:
Skrif kleur:
Agtergrond kleur:
Skrif grootte:
Waarskuwing verstreke-tyd:
BibleDB.Wizard
Boek invoer... %s
Importing verses from <book name>...
Vers invoer vanaf %s...
Vers invoer... voltooi.
BiblePlugin
&Opgradeer ouer Bybels
Opgradeer die Bybel databasisse na die nuutste formaat
Opgradeer die Bybel databasisse na die nuutste formaat.
BiblePlugin.HTTPBible
Aflaai Fout
Ontleed Fout
Daar was 'n probleem om die vers seleksie af te laai. Gaan die Internet konneksie na en as hierdie probleem voortduur, oorweeg dit asseblief om 'n gogga te rapporteer.
Daar was 'n probleem om die vers seleksie te onttrek. As hierdie probleem voortduur, oorweeg dit asseblief om 'n gogga te rapporteer.
BiblePlugin.MediaItem
Die Bybel is nie ten volle gelaai nie.
Enkel en dubbel Bybel vers soek resultate kan nie kombineer word nie. Wis die resultate uit en begin 'n nuwe soektog?
Informasie
Die tweede Bybels het nie al die verse wat in die hoof Bybel is nie. Slegs verse wat in beide Bybels voorkom, sal gewys word. %d verse is nie by die resultate ingesluit nie.
Die tweede Bybel het nie al die verse wat in die hoof Bybel is nie. Slegs verse wat in beide Bybels voorkom, sal gewys word. %d verse is nie by die resultate ingesluit nie.
BiblesPlugin
&Bybel
name singular
Bybel
name plural
Bybels
container title
Bybels
Geen Boek Gevind nie
Geen passende boek kon in hierdie Bybel gevind word nie. Gaan na dat die naam van die boek korrek gespel is.
Voer 'n Bybel in.
Voeg 'n nuwe Bybel by.
Redigeer geselekteerde Bybel.
Wis die geselekteerde Bybel uit.
Voorskou die geselekteerde Bybel.
Stuur die geselekteerde Bybel regstreeks.
Voeg die geselekteerde Bybel by die diens.
<strong>Bybel Mini-program</strong<br />Die Bybel mini-program verskaf die vermoë om Bybelverse vanaf verskillende bronne te vertoon tydens die diens.
&Opgradeer ouer Bybels
Opgradeer die Bybel databasisse na die nuutste formaat.
BiblesPlugin.BibleManager
Skrif Verwysing Fout
Web Bybel kan nie gebruik word nie
Teks Soektog is nie beskikbaar met Web Bybels nie.
Daar is nie 'n soek sleutelwoord ingevoer nie.
Vir 'n soektog wat alle sleutelwoorde bevat, skei die woorde deur middel van 'n spasie. Vir 'n soektog wat een van die sleutelwoorde bevat, skei die woorde deur middel van 'n komma.
Huidig is daar geen Bybels geïnstalleer nie. Gebruik asseblief die Invoer Gids om een of meer Bybels te installeer.
Die skrif-verwysing word óf nie deur OpenLP ondersteun nie óf is ongeldig. Maak asseblief seker die verwysing voldoen aan een van die volgende patrone:
Boek Hoofstuk
Boek Hoofstuk-Hoofstuk
Boek Hoofstuk:Vers-Vers
Boek Hoofstuk:Vers-Vers, Vers-Vers
Boek Hoofstuk:Vers-Vers, Hoofstuk:Vers-Vers
Boek Hoofstuk:Vers-Hoofstuk:Vers
Geeb Bybels Beskikbaar nie
BiblesPlugin.BiblesTab
Vers Vertoning
Vertoon net nuwe hoofstuk nommers
Bybel tema:
Geen Hakkies
( En )
{ En }
[ En ]
Nota:
Veranderinge affekteer nie verse wat reeds in die diens is nie.
Vertoon tweede Bybel se verse
BiblesPlugin.BookNameDialog
Selekteer Boek Naam
Die volgende boek naam kan nie intern gepas word nie. Kies asseblief die ooreenstemmende Engelse naam van die lys.
Huidige naam:
Ooreenstemmende naam:
Wys Boeke Van
Ou Testament
Nuwe Testament
Apokriewe
BiblesPlugin.BookNameForm
Kies asseblief 'n boek.
BiblesPlugin.CSVBible
Boek invoer... %s
Importing verses from <book name>...
Vers invoer vanaf %s...
Vers invoer... voltooi.
BiblesPlugin.HTTPBible
Registreer Bybel en laai boeke...
Taal registrasie...
Importing <book name>...
Voer %s in...
Aflaai Fout
Daar was 'n probleem om die vers seleksie af te laai. Gaan die Internet konneksie na en as hierdie probleem voortduur, oorweeg dit asseblief om 'n gogga te rapporteer.
Ontleed Fout
Daar was 'n probleem om die vers seleksie te onttrek. As hierdie probleem voortduur, oorweeg dit asseblief om 'n gogga te rapporteer.
BiblesPlugin.ImportWizardForm
Bybel Invoer Gids
Hierdie gids sal u help om Bybels van 'n verskeidenheid formate in te voer. Kliek die volgende knoppie hieronder om die proses te begin deur 'n formaat te kies om in te voer.
Web Aflaai
Ligging:
Crosswalk
BibleGateway
Bybel:
Aflaai Opsies
Bediener:
Gebruikersnaam:
Wagwoord:
Tussenganger Bediener (Opsioneel)
Lisensie Besonderhede
Stel hierdie Bybel se lisensie besonderhede op.
Weergawe naam:
Kopiereg:
Wag asseblief terwyl u Bybel ingevoer word.
'n Lêer met boeke van die Bybel moet gespesifiseer word vir gebruik tydens die invoer.
'n Lêer met Bybel verse moet gespesifiseer word om in te voer.
'n Weergawe naam moet vir die Bybel gespesifiseer word.
Bybel Bestaan reeds
Die Bybel invoer het misluk.
Die Bybel benodig 'n kopiereg. Bybels in die Publieke Domein moet daarvolgens gemerk word.
Hierdie Bybel bestaan reeds. Voer asseblief 'n ander Bybel in of wis eers die bestaande een uit.
Toestemming:
KGW Lêer
Bybelbediener
Bybel lêer:
Boeke lêer:
Verse lêer:
openlp.org 1.x Bybel Lêers
Bybel word geregistreer...
Geregistreerde Bybel. Neem asseblief kennis dat verse op aan-
vraag afgelaai word en dus is 'n internet konneksie nodig.
BiblesPlugin.LanguageDialog
Kies 'n Taal
OpenLP is nie in staat om die taal van hierdie vertaling Bybel te bepaal nie. Kies asseblief die taal van die lys hieronder.
Taal:
BiblesPlugin.LanguageForm
Kies asseblief 'n taal.
BiblesPlugin.MediaItem
Vinnig
Vind:
Boek:
Hoofstuk:
Vers:
Vanaf:
Tot:
Teks Soektog
Tweede:
Skrif Verwysing
Wissel om die vorige resultate te behou of te verwyder.
Enkel en dubbel Bybel-vers soek-resultate kan nie gekombineer word nie. Wis die resultate uit en begin 'n nuwe soektog?
Die Bybel is nie ten volle gelaai nie.
Informasie
Die tweede Bybel het nie al die verse wat in die hoof Bybel is nie. Slegs verse wat in beide Bybels voorkom, sal gewys word. %d verse is nie by die resultate ingesluit nie.
BiblesPlugin.Opensong
Importing <book name> <chapter>...
Invoer %s %s...
BiblesPlugin.OsisImport
Bepaal enkodering (dit mag 'n paar minuute neem)...
Importing <book name> <chapter>...
Invoer %s %s...
BiblesPlugin.UpgradeWizardForm
Kies 'n Rugsteun Ligging
Bybel Opgradeer Gids
Hierdie gids sal help om die bestaande Bybels vanaf 'n vorige weergawe van OpenLP 2.0 op te gradeer. Kliek die volgende knoppie hier-onder om die opgradeer proses te begin.
Kies Rugsteun Ligging
Kies asseblief 'n rugsteun liging vir die Bybels
Vorige weergawes van OpenLP 2.0 is nie in staat om opgegradeerde Bybels te gebruik nie. Hierdie sal 'n rugsteun van die bestaande Bybels maak sodat indien dit nodig is om terug te gaan na 'n vorige weergawe van OpenLP, die Bybels net terug gekopiër kan word. Instruksies oor hoe om lêers te herstel kan gevind word by ons <a href="http://wiki.openlp.org/faq">Gereelde Vrae</a>.
Kies asseblief 'n rugsteun ligging vir die Bybels.
Rugsteun Ligging:
Dit is nie nodig om die Bybels op te gradeer nie
Kies Bybels
Kies asseblief die Bybels om op te gradeer
Weergawe naam:
Hierdie Bybel bestaan steeds. Kies asseblief 'n ander naam of werwyder die seleksie.
Opgradeer
Wag asseblief terwyl die Bybels opgradeer word.
'n Rugsteun Ligging moet vir die Bybels gespesifiseer word.
Die rugsteun was nie suksesvol nie.
Om die Bybels op te gradeer word skryf-toestemming benodig vir die gegewe lêer. As skryf-toestemming korrek is en hierdie fout duur voort, rapporteer asseblief 'n gogga.
'n Weergawe naam moet vir die Bybel gespesifiseer word.
Bybel Bestaan reeds
Hierdie Bybel bestaan reeds. Opgradeer asseblief 'n ander Bybel, wis die bestaande uit of verwyder merk.
Begin Bybel(s) opgradering...
Daar is geen Bybels beskikbaar om op te gradeer nie.
Opgradeer Bybel %s van %s: "%s"
Gevaal
Opgradeer Bybel %s van %s: "%s"
Opgradeer ...
Aflaai Fout
Om die Web Bybels op te gradeer is 'n Internet verbinding nodig. As 'n Internet konneksie beskikbaar is en hierdie fout duur voort, rapporteer asseblief 'n gogga.
Opgradeer Bybel %s van %s: "%s"
Opgradering %s...
Opgradeer Bybel %s van %s: "%s"
Klaar
, %s het gevaal
Opgradeer Bybel(s): %s suksesvol %s
Neem kennis, dat verse van Web Bybels op aanvraag afgelaai
word en dus is 'n Internet verbinding nodig.
Opgradeer Bybel(s): %s suksesvol %s
Opgradeer het gevaal.
Die rugsteun was nie suksesvol nie.
Om die Bybels op te gradeer word skryf-toestemming benodig vir die gegewe lêer.
Bybel opgradering begin...
Om die Web Bybels op te gradeer is 'n Internet verbinding nodig.
Opgradeer Bybel %s van %s: "%s"
Volledig
Opgradeer Bybel(s): %s suksesvol %s
Neem kennis dat verse van Web Bybels op aanvraag afgelaai
word en dus is 'n Internet verbinding nodig.
'n Rugsteun Ligging moet vir die Bybels gespesifiseer word.
Opgradering begin...
Daar is geen Bybels wat opgradering benodig nie.
CustomPlugin
<strong>Aanpas Mini-program</strong><br/>Die aanpas mini-program verskaf die vermoë om aangepasde teks skyfies op te stel wat in dieselfde manier gebruik word as die liedere mini-program. Dié mini-program verskaf grooter vryheid as die liedere mini-program.
<strong>Aanpas Skyfie Mini-program</strong><br/>Die aanpas syfie mini-program verskaf die vermoë om aangepasde teks skyfies op te stel wat in dieselfde manier gebruik word as die liedere mini-program. Dié mini-program verskaf grooter vryheid as die liedere mini-program.
name singular
Aangepasde Skyfie
name plural
Aangepasde Skyfies
container title
Aangepasde Skyfies
Laai 'n nuwe aangepasde skyfie.
Voer 'n aangepasde skyfie in.
Voeg 'n nuwe aangepasde skyfie by.
Redigeer die geselekteerde aangepasde skyfie.
Wis die geselekteerde aangepasde skyfie uit.
Skou die geselekteerde aangepasde skyfie.
Stuur die geselekteerde aangepasde skuifie regstreeks.
Voeg die geselekteerde aangepasde skyfie by die diens.
CustomPlugin.CustomTab
Aangepasde Vertoning
Vertoon voetspasie
CustomPlugin.EditCustomForm
Redigeer Aangepaste Skyfies
&Titel:
Voeg nuwe skyfie by aan die onderkant.
Redigeer die geselekteerde skyfie.
Redigeer al die skyfies tegelyk.
Verdeel Skyfie
Verdeel 'n skyfie deur 'n skyfie-verdeler te gebruik.
Te&ma:
&Krediete:
'n Titel word benodig.
Ten minste een skyfie moet bygevoeg word
Red&igeer Alles
Verdeel 'n skyfie slegs in twee wanneer dit nie op die skerm as 'n enkele skyfie sal pas nie.
Voeg 'n Skyfie in
CustomPlugin.MediaItem
Wis regtig die geselekteerde aangepasde skyfie uit?
Wis regtig die %n geselekteerde aangepasde skyfies uit?
CustomsPlugin
name singular
Aanpassing
name plural
Aanpassings
container title
Aanpasing
Laai 'n nuwe Aanpassing.
Voer 'n Aanpassing in.
Voeg 'n nuwe Aanpassing by.
Redigeer die geselekteerde Aanpassing.
Wis die geselekteerde Aanpassing uit.
Skou die geselekteerde Aanpassing.
Stuur die geselekteerde Aanpassing regstreeks.
Voeg die geselekteerde Aanpassing by die diens.
GeneralTab
Algemeen
ImagePlugin
<strong>Beeld Mini-program</strong><br/>Die beeld mini-program verskaf vertoning van beelde.<br/>Een van die onderskeidende kenmerke van hierdie mini-program is die vermoë om beelde te groepeer in die diensbestuurder wat dit maklik maak om verskeie beelde te vertoon. Die mini-program kan ook van OpenLP se "tydgebonde herhaling"-funksie gebruik maak om 'n automatiese skyfe-vertoning te verkry. Verder kan beelde van hierdie mini-program gebruik word om die huidige tema se agtergrond te vervang hoewel 'n tema sy eie agtergrond het.
name singular
Beeld
name plural
Beelde
container title
Beelde
Laai 'n nuwe Beeld.
Voeg 'n nuwe Beelb by.
Redigeer die geselekteerde Beeld.
Wis die geselekteerde Beeld uit.
Skou die geselekteerde Beeld.
Struur die geselekteerde Beeld regstreeks.
Voeg die geselekteerde Beeld by die diens.
Laai 'n nuwe beeld.
Voeg 'n nuwe beeld by.
Redigeer die geselekteerde beeld.
Wis die geselekteerde beeld uit.
Skou die geselekteerde beeld.
Stuur die geselekteerde beeld regstreeks.
Voeg die geselekteerde beeld by die diens.
ImagePlugin.ExceptionDialog
Selekteer Aanhangsel
ImagePlugin.MediaItem
Selekteer beeld(e)
'n Beeld om uit te wis moet geselekteer word.
'n Beeld wat die agtergrond vervang moet gekies word.
Vermisde Beeld(e)
Die volgende beeld(e) bestaan nie meer nie: %s
Die volgende beeld(e) bestaan nie meer nie: %s
Voeg steeds die ander beelde by?
Daar was 'n probleem om die agtergrond te vervang. Die beeld lêer "%s" bestaan ine meer nie.
Daar was geen vertoon item om by te voeg nie.
ImagesPlugin.ImageTab
MediaPlugin
<strong>Media Mini-program</strong><br/>Die media mini-program verskaf speel funksies van audio en video.
name singular
Media
name plural
Media
container title
Media
Laai nuwe Media.
Voeg nuwe Media by.
Redigeer ide geselekteerde Media.
Wis die geselekteerde Media uit.
Skou die geselekteerde Media.
Stuur die geselekteerde Media regstreeks.
Voeg die geselekteerde Media by die diens.
Laai nuwe media.
Voeg nuwe media by.
Redigeer di geselekteerde media.
Wis die giselekteerde media uit.
Skou die geselekteerde media.
Stuur die geselekteerde media regstreeks.
Voeg die geselekteerde media by die diens.
MediaPlugin.MediaItem
Selekteer Media
'n Media lêer om uit te wis moet geselekteer word.
Vermisde Media Lêer
Die lêer %s bestaan nie meer nie.
'n Media lêer wat die agtergrond vervang moet gekies word.
Daar was 'n probleem om die agtergrond te vervang. Die media lêer "%s" bestaan nie meer nie.
Videos (%s);;Audio (%s);;%s (*)
Daar was geen vertoon item om by te voeg nie.
MediaPlugin.MediaTab
Media Vertoning
Gebruik Phonon om Video terug te speel
OpenLP
Beeld Lêers
Informasie
Bybel formaat het verander. Die bestaande Bybels moet opgradeer word. Moet OpenLP dit nou opgradeer?
OpenLP.AboutForm
Krediete
Lisensie
Dra By
bou %s
Hierdie program is gratis sagteware; dit kan verspei en/of verander word onder die terme van die GNU Algemene Publieke Lisensie soos deur die Gratis Sagteware Vondasie gepubliseer is; weergawe 2 van die Lisensie.
Hierdie program word versprei in die hoop dat dit nuttig sal wees, maar SONDER ENIGE WAARBORG; sonder die geïmpliseerde waarborg van VERHANDELBAARHEID of GESKIKTHEID VIR 'N SPESIFIEKE DOEL. Sien hieronder vir meer inligting.
Projek Leier
%s
Ontwikkelaars
%s
Bydraers
%s
Toetsers
%s
Verpakkers
%s
Vertalers
Afrikaans (af)
%s
Duits (de)
%s
Engels, Verenigde Koningkryk (en_GB)
%s
Engels, Suid-Afrika (en_ZA)
%s
Estonian (et)
%s
Frans (fr)
%s
Hongaars (hu)
%s
Japanees (ja)
%s
Noors Bokmål (nb)
%s
Nederlands (nl)
%s
Portugees, Brazilië (pt_BR)
%s
Russies (ru)
%s
Dokumentasie
%s
Gebou Met
Python: http://www.python.org/
Qt4: http://qt.nokia.com/
PyQt4: http://www.riverbankcomputing.co.uk/software/pyqt/intro
Oxygen Ikone: http://oxygen-icons.org/
Finale Krediet
"Want so lief het God die wêreld gehad,
dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat
elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan
nie, maar die ewige lewe kan hê." -- Johannes 3:16
En laaste maar nie die minste nie. Finale
krediet gaan aan God ons Vader, wat Sy
Seun vir ons gestuur het om aan die kruis
te sterf en ons vry te maak van sonde. Ons
bring hierdie sagteware gratis voort omdat
Hy ons vry gemaak het.
OpenLP <version><revision> - Open Source Lyrics Projection
OpenLP is gratis kerk aanbieding sagteware of lirieke projeksie sagteware wat gebruik word vir die vertoning van liedere, Bybel verse, video's, beelde tot ook aanbiedings (as Impress, PowerPoint of PowerPoint Viewer geïnstalleer is) vir kerklike aanbidding deur middel van 'n rekenaar en 'n data projektor.
Vind meer uit oor OpenLP: http://openlp.org/
OpenLP is geskryf en word onderhou deur vrywilligers. As u graag wil sien dat meer Christelike sagteware geskryf word, oorweeg dit asseblief om by te dra deur die knoppie hieronder te gebruik.
Kopiereg © 2004-2011%s
Gedeeltelike kopiereg © 2004-2011 %s
OpenLP.AdvancedTab
GK (UI) Verstellings
Hoeveelheid onlangse lêers om te vertoon:
Onthou die laaste media bestuurder oortjie wanneer die program begin
Dubbel-kliek om die items regstreeks te stuur
Sit die nuwe diens items uit wanneer dit geskep word
Stel die program in staat om die uitgang bevestiging te vertoon
Muis Wyser
Steek die muis wyser weg wanneer dit oor die vertoon venster beweeg
Verstek Beeld
Agtergrond kleur:
Beeld lêer:
Maak Lêer oop
Skou items wanneer gekliek word in die Media Bestuurder
Gevorderd
Kliek om 'n kleur te kies.
Blaai vir 'n beeld lêer om te vertoon.
Verander terug na die verstek OpenLP logo.
OpenLP.DisplayTagDialog
Redigeer Seleksie
Beskrywing
Etiket
Begin etiket
Eind-etiket
Haak Id
Begin HTML
Eindig HTML
Stoor
OpenLP.DisplayTagTab
Opdateer Fout
Etiket "n" alreeds gedefinieër.
Etiket %s alreeds gedefinieër.
Nuwe Etiket
<Html_hier>
</en hier>
<HTML hier>
OpenLP.DisplayTags
Rooi
Swart
Blou
Geel
Groen
Pienk
Oranje
Pers
Wit
Bo-skrif
Onder-skrif
Paragraaf
Vetdruk
Italiaans
Onderlyn
Breek
OpenLP.ExceptionDialog
Oeps! OpenLP het 'n probleem ondervind en kon nie daarvanaf herstel nie. Die teks in die boks hieronder bevat inligting wat van hulp kan wees aan die OpenLP ontwikkelaars, so stuur dit asseblief per e-pos na bugs@openlp.org saam met 'n gedetaileerde beskrywing van wat gedoen was toe die probleem plaasgevind het.
'n Fout het opgeduik
Stuur E-pos
Stoor na Lêer
Voer asseblief 'n beskrywing in van waarmee jy besig was toe de probleem ontstaan het
(Mimimum 20 karrakters)
Heg 'n Lêer aan
Beskrywende karakters om in te voer: %s
OpenLP.ExceptionForm
Platvorm: %s
Stoor Bots Verslag
Teks lêers (*.txt *.log *.text)
**OpenLP Bug Report**
Version: %s
--- Details of the Exception. ---
%s
--- Exception Traceback ---
%s
--- System information ---
%s
--- Library Versions ---
%s
Please add the information that bug reports are favoured written in English.
*OpenLP Bug Report*
Version: %s
--- Details of the Exception. ---
%s
--- Exception Traceback ---
%s
--- System information ---
%s
--- Library Versions ---
%s
OpenLP.FileRenameForm
Lêer Hernoem
Nuwe Lêer Naam:
Lêer Kopieër
OpenLP.FirstTimeLanguageForm
Kies Vertaling
Kies die taal wat gebruik moet word in OpenLP.
Vertaling:
OpenLP.FirstTimeWizard
Aflaai %s...
Aflaai voltooi. Klik op die klaar knoppie om OpenLP te begin.
Skakel geselekteerde miniprogramme aan...
Eerste-keer Gids
Welkom by die Eerste-keer Gids
Aktiveer nodige Miniprogramme
Kies die Miniprogramme wat gebruik moet word.
Liedere
Verpersoonlike Teks
Bybel
Beelde
Aanbiedinge
Media (Klank en Video)
Laat afgeleë toegang toe
Monitor Lied-Gebruik
Laat Waarskuwings Toe
Geen Internet Verbinding
Nie in staat om 'n Internet verbinding op te spoor nie.
Geen Internet verbinding was gevind nie. Die Eerste-keer Gids benodig 'n Internet verbinding sodat voorbeeld liedere, Bybels en temas afgelaai kan word.
Om die Eerste-gebruik Gids later te gebruik om hierde data in te trek, druk die kanselleer knoppie nou, gaan die Internet verbinding na en herlaai OpenLP.
Om die Eerste-keer gids heeltemal te kanselleer, druk die vollledig-knoppie hieronder.
Voorbeeld Liedere
Kies en laai liedere vanaf die publieke domein.
Voorbeeld Bybels
Kies en laai gratis Bybels af.
Voorbeeld Temas
Kies en laai voorbeeld temas af.
Verstek Instellings
Stel verstek instellings wat deur OpenLP gebruik moet word.
Opstel en Invoer
Wag asseblief terwyl OpenLP opgestel word en die data ingevoer word.
Verstek uitgaande vertoning:
Kies verstek tema:
Konfigurasie proses begin...
Hierdie gids sal bystand verleen in die proses om OpenLP op te stel vir eerste gebruik. Klik die volgende knoppie hieronder om die seleksie proses te begin.
Opstel en Afliaai
Wag asseblief terwyl OpenLP opgestel en die data afgelaai word.
Opstel
Kliek die voltooi knoppie om OpenLP te begin.
Aangepasde Skyfies
Aflaai voltooi. Klik op die klaar knoppie om na OpenLP terug te keer.
Kliek die voltooi knoppie om na OpenLP terug te keer.
Eindig
OpenLP.FormattingTagDialog
Konfigureer Formattering Etiket
Redigeer Seleksie
Stoor
Beskrywing
Etiket
Begin etiket
Eind-etiket
Etiket Id
Begin HTML
Eindig HTML
OpenLP.FormattingTagForm
Opdateer Fout
Etiket "n" alreeds gedefinieër.
Nuwe Etiket
<HTML hier>
</en hier>
Etiket %s alreeds gedefinieër.
OpenLP.FormattingTags
Rooi
Swart
Blou
Geel
Groen
Pienk
Oranje
Pers
Wit
Bo-skrif
Onder-skrif
Paragraaf
Vetdruk
Italiaans
Onderlyn
Breek
OpenLP.GeneralTab
Algemeen
Monitors
Selekteer monitor vir uitgaande vertoning:
Vertoon as dit 'n enkel skerm is
Applikasie Aanskakel
Vertoon leë skerm waarskuwing
Maak vanself die laaste diens oop
Wys die spatsel skerm
Program Verstellings
Vra om te stoor voordat 'n nuwe diens begin word
Wys voorskou van volgende item in diens automaties
sek
CCLI Inligting
SongSelect gebruikersnaam:
SongSelect wagwoord:
Vertoon Posisie
X
Y
Hoogte
Wydte
Oorskryf vertoon posisie
Kyk vir opdaterings van OpenLP
Verwyder blanko vertoning wanneer 'n nuwe regstreekse item bygevoeg word
Laat skyfie omvouing toe
Tyd-gedrewe skyfie interval:
OpenLP.LanguageManager
Taal
Herlaai asseblief OpenLP om die nuwe taal instelling te gebruik.
OpenLP.MainDisplay
OpenLP Vertooning
OpenLP.MainWindow
&Lêer
&Invoer
Uitvo&er
&Bekyk
M&odus
&Gereedskap
Ver&stellings
Taa&l
&Hulp
Media Bestuurder
Diens Bestuurder
Tema Bestuurder
&Nuwe
Maak &Oop
Maak 'n bestaande diens oop.
&Stoor
Stoor die huidige diens na skyf.
Stoor &As...
Stoor Diens As
Stoor die huidige diens onder 'n nuwe naam.
&Uitgang
Sluit OpenLP Af
&Tema
&Konfigureer OpenLP...
&Media Bestuurder
Wissel Media Bestuurder
Wissel sigbaarheid van die media bestuurder.
&Tema Bestuurder
Wissel Tema Bestuurder
Wissel sigbaarheid van die tema bestuurder.
&Diens Bestuurder
Wissel Diens Bestuurder
Wissel sigbaarheid van die diens bestuurder.
Voorskou &Paneel
Wissel Voorskou Paneel
Wissel sigbaarheid van die voorskou paneel.
Regstreekse Panee&l
Wissel Regstreekse Paneel
Wissel sigbaarheid van die regstreekse paneel.
Mini-&program Lys
Lys die Mini-programme
Gebr&uikers Gids
&Aangaande
Meer inligting aangaande OpenLP
&Aanlyn Hulp
&Web Tuiste
Gebruik die sisteem se taal as dit beskikbaar is.
Verstel die koppelvlak taal na %s
Voeg Gereedskaps&tuk by...
Voeg 'n applikasie by die lys van gereedskapstukke.
&Verstek
Verstel skou modus terug na verstek modus.
Op&stel
Verstel die skou modus na Opstel modus.
&Regstreeks
Verstel die skou modus na Regstreeks.
Weergawe %s van OpenLP is nou beskikbaar vir aflaai (tans word weergawe %s gebruik).
Die nuutste weergawe kan afgelaai word vanaf http://openlp.org/.
OpenLP Weergawe is Opdateer
OpenLP Hoof Vertoning Blanko
Die Hoof Skerm is afgeskakel
Verstek Tema: %s
Please add the name of your language here
Afrikaans
Konfigureer Kor&tpaaie...
Mook OpenLP toe
Maak OpenLP sekerlik toe?
Druk die huidige Diens Bestelling.
Maak &Data Lêer oop...
Maak die lêer waar liedere, bybels en ander data is, oop.
&Konfigureer Vertoon Haakies
Spoor outom&aties op
Opdateer Tema Beelde
Opdateer die voorskou beelde vir alle temas.
Druk die huidige diens.
Sl&uit Panele
Voorkom dat die panele rondgeskuif word.
Her-gebruik Eerste-keer Gids
Her-gebruik die Eerste-keer Gids om liedere, Bybels en tema's in te voer.
Her-gebruik Eerste-keer Gids?
Is u seker u wil weer die Eerste-ker Gids gebruik?
Her-gebruik van hierdie gids mag veranderinge aan die huidige OpenLP konfigurasie aanbring en kan moontlik liedere byvoeg by die bestaande liedere lys en kan ook die verstek tema verander.
Onlangse Lêe&rs
&Konfigureer Formattering Etikette...
Clear List of recent files
Maak Lys Skoon
Maak die lys van onlangse lêers skoon.
Verstellings
Maak Lêer oop
OpenLP.Manager
OpenLP.MediaManagerItem
Geen item geselekteer nie
&Voeg by die geselekteerde Diens item
Kies een of meer items vir die voorskou.
Kies een of meer items vir regstreekse uitsending.
Kies een of meer items.
'n Bestaande diens item moet geselekteer word om by by te voeg.
Ongeldige Diens Item
Kies 'n %s diens item.
Duplikaat lêernaam %s.
Lêernaam bestaan reeds in die lys
Kies een of meer items om by te voeg.
Geen Soek Resultate
Duplikaat lêer naam %s.
Die lêer naam is reeds in die lys
&Kloon
Ongeldige Lêer Tipe
Ongeldige Lêer %s. Agtervoegsel nie ondersteun nie
Duplikaat lêers gevind tydens invoer en is geïgnoreer.
OpenLP.PluginForm
Mini-program Lys
Mini-program Besonderhede
Status:
Aktief
Onaktief
%s (Onaktief)
%s (Aktief)
%s (Onaktief)
OpenLP.PrintServiceDialog
Pas Blaai
Pas Wydte
OpenLP.PrintServiceForm
Opsies
Close
Kopieër
Kopieër as HTML
Zoom In
Zoem Uit
Zoem Oorspronklike
Ander Opsies
Sluit skyfie teks in indien beskikbaar
Sluit diens item notas in
Sluit die speel tyd van die media items in
Diens Bestelling Blad
Voeg 'n bladsy-breking voor elke teks item
Diens Blad
Druk
Titel:
Verpersoonlike Voetskrif Teks:
OpenLP.ScreenList
Skerm
primêr
OpenLP.ServiceItem
<strong>Begin</strong>: %s
<strong>Durasie</strong>: %s
OpenLP.ServiceItemEditForm
Hergroepeer Diens Item
OpenLP.ServiceManager
Skuif boon&toe
Skuif item tot heel bo in die diens.
Sk&uif op
Skuif item een posisie boontoe in die diens.
Skuif &af
Skuif item een posisie af in die diens.
Skuif &tot heel onder
Skuif item tot aan die einde van die diens.
Wis uit vanaf die &Diens
Wis geselekteerde item van die diens af.
&Voeg Nuwe Item By
&Voeg by Geselekteerde Item
R&edigeer Item
Ve&rander Item orde
&Notas
&Verander Item Tema
Lêer is nie 'n geldige diens nie.
Die inhoud enkodering is nie UTF-8 nie.
Lêer is nie 'n geldige diens nie.
Vermisde Vertoon Hanteerder
Die item kan nie vertoon word nie omdat daar nie 'n hanteerder is om dit te vertoon nie
Die item kan nie vertoon word nie omdat die mini-program wat dit moet vertoon vermis of onaktief is
Br&ei alles uit
Brei al die diens items uit.
Sto&rt alles ineen
Stort al die diens items ineen.
Maak Lêer oop
OpenLP Diens Lêers (*.osz)
Skuif die geselekteerde afwaarts in die venster.
Skuif op
Skuif die geselekteerde opwaarts in die venster.
Gaan Regstreeks
Stuur die geselekteerde item Regstreeks.
Redigeer Diens
&Begin Tyd
Wys &Voorskou
Vertoo&n Regstreeks
Die huidige diens was verander. Stoor hierdie diens?
Lêer kon nie oopgemaak word nie omdat dit korrup is.
Leë Lêer
Die diens lêer het geen data inhoud nie.
Korrupte Lêer
Aangepasde Diens Notas:
Notas:
Speel tyd:
Ongetitelde Diens
Die lêer is óf korrup óf nie 'n OpenLP 2.0 diens lêer nie.
Laai 'n bestaande diens.
Stoor die diens.
Kies 'n tema vir die diens.
Die lêer is óf korrup óf is nie 'n OpenLP 2.0 diens lêer nie.
Skyfie tema
Notas
Diens Lêer Vermis
OpenLP.ServiceNoteForm
Diens Item Notas
OpenLP.SettingsForm
Konfigureer OpenLP
OpenLP.ShortcutListDialog
Verpersoonlik Kortpaaie
Aksie
Kortpad
Duplikaat Kortpad
Die kortpad "%s" is alreeds toegeken aan 'n ander aksie, kies asseblief 'n ander kortpad.
Alternatief
Kies 'n aksie en kliek een van die knoppies hieronder om 'n primêre of alternatiewe kortpad vas te vang.
Verstek
Aanpasing
Vang kortpad.
Stel die verstek kortpad terug vir hierdie aksie.
Herstel Verstek Kortpaaie
Herstel alle kortpaaie na hul verstek waarde?
Konfigureer Kortpaaie
OpenLP.SlideController
Verskuil
Gaan Na
Blanko Skerm
Blanko na Tema
Wys Werkskerm
Vorige Skyfie
Volgende Skyfie
Vorige Diens
Volgende Diens
Ontsnap Item
Skuif terug.
Skuif volgende.
Speel Skyfies
Speel Skyfies in Herhaling
Speel Skyfies tot Einde
Vertraging tussen skyfies in sekondes.
Skuif na regstreeks.
Voeg by Diens.
Redigeer en herlaai lied voorskou.
Begin media speel.
OpenLP.SpellTextEdit
Spelling Voorstelle
Uitleg Hakkies
Taal:
OpenLP.StartTimeForm
Ure:
Minute:
Sekondes:
Item Begin en End Tyd
Begin
Eindig
Lengte
Tyd Validasie Fout
Eind tyd is gestel na die einde van die media item
Begin tyd is na die Eind Tyd van die Media item
End tyd is na die einde van die media item gestel
Begin tyd is na die eind tyd van die media item
OpenLP.ThemeForm
Selekteer Beeld
Tema Naam Vermis
Daar is nie 'n naam vir hierdie tema nie. Voer asseblief een in.
Tema Naam Ongeldig
Ongeldige tema naam. Voer asseblief een in.
(ongeveer %d lyne per skyfie)
OpenLP.ThemeManager
Skep 'n nuwe tema.
Redigeer Tema
Redigeer 'n tema.
Wis Tema Uit
Wis 'n tema uit.
Voer Tema In
Voer 'n tema in.
Voer Tema Uit
Voer 'n tema uit.
R&edigeer Tema
&Wis Tema uit
Stel in As &Globale Standaard
%s (standaard)
Kies 'n tema om te redigeer.
Die standaard tema kan nie uitgewis word nie.
Geen tema is geselekteer nie.
Stoor Tema - (%s)
Tema Uitvoer
Die tema was suksesvol uitgevoer.
Tema Uitvoer het Misluk
Die tema kon nie uitgevoer word nie weens 'n fout.
Kies Tema Invoer Lêer
Lêer is nie 'n geldige tema nie.
Die inhoud enkodering is nie UTF-8 nie.
Lêer is nie 'n geldige tema nie.
Tema %s is in gebruik deur die %s mini-program.
&Kopieër Tema
He&rnoem Tema
Vo&er Tema uit
Kies 'n tema om te hernoem.
Hernoem Bevestiging
Hernoem %s tema?
Kies 'n tema om uit te wis.
Uitwis Bevestiging
Wis %s tema uit?
Validerings Fout
'n Tema met hierdie naam bestaan alreeds.
OpenLP Temas (*.theme *.otz)
Copy of <theme name>
Duplikaat van %s
OpenLP.ThemeWizard
Tema Gids
Welkom by die Tema Gids
Stel die Agtergrond Op
Stel jou tema se agtergrond op volgens die parameters hier onder.
Agtergrond tipe:
Soliede Kleur
Gradiënt
Kleur:
Gradiënt:
Horisontaal
Vertikaal
Sirkelvormig
Links Bo - Regs Onder
Links Onder - Regs Bo
Hoof Area Skrif Gegewens
Definieër die skrif en vertoon karrakters vir die Vertoon teks
Skrif:
Grootte:
Lyn Spasiëring:
&Buitelyn:
&Skaduwee:
Vetdruk
Italiaans
Voetskrif Area Skrif Gegewens
Definieër die skrif en vertoon karraktereienskappe vir die Voetskrif teks
Teks Formattering Gegewens
Laat toe dat addisionele vertoon formattering inligting gedifinieër word
Horisontale Sporing:
Links
Regs
Middel
Uitvoer Area Liggings
Laat toe dat die hoof en voetskrif areas verander en geskuif word.
&Hoof Area
Gebr&uik verstek ligging
X posisie:
px
Y posisie:
Wydte:
Hoogte:
Gebruik verstek ligging
Stoor en Voorskou
Besigtig die tema en stoor dit waarna die huidige een vervang, of verander die naam om 'n nuwe een te skep
Tema naam:
Hierdie gids sal help om temas te skep en te redigeer. Klik die volgende knoppie hieronder om die proses te begin deur jou agtergrond op te stel.
Oorskakel effekte:
&Voetskrif Area
Redigeer Tema - %s
Begin Kleur:
Eind Kleur:
Agtergrond kleur:
OpenLP.ThemesTab
Globale Tema
Tema Vlak
Lied Vl&ak
Gebruik die tema van elke lied in die lied-databasis. As 'n lied nie 'n geassosieërde tema het nie, gebruik die diens se tema. As die diens nie 'n tema het nie, gebruik dan die globale tema.
Dien&s Vlak
Gebruik die tema van die diens en verplaas enige van die individuele liedere se temas. As die diens nie 'n tema het nie, gebruik dan die globale tema.
&Globale Vlak
Gebruik die globale tema om enige temas wat met die diens of liedere geassosieer is te vervang.
Temas
OpenLP.Ui
Fout
&Wis Uit
Wis die geselekteerde item uit.
Skuif die seleksie een posisie op.
Skuif die seleksie een posisie af.
&Voeg by
Gevorderd
Alle Lêers
Skep 'n nuwe diens.
R&edigeer
Voer in
Lengte %s
Regstreeks
Laai
Nuwe
Nuwe Diens
OpenLP 2.0
Maak Diens Oop
Voorskou
Vervang Agtergrond
Vervang Regstreekse Agtergrond
Herstel Agtergrond
Herstel Regstreekse Agtergrond
Stoor Diens
Diens
Begin %s
&Vertikale Sporing:
Bo
Middel
Onder
Aangaande
Deursoek...
Kanselleer
CCLI nommer:
Leë Veld
Uitvoer
Abbreviated font pointsize unit
pt
Beeld
Regstreekse Agtergrond Fout
Regstreekse Paneel
Nuwe Tema
Singular
Geen Lêer Geselekteer nie
Plural
Geen Leêrs Geselekteer nie
Singular
Geen Item Geselekteer nie
Plural
Geen items geselekteer nie
openlp.org 1.x
Voorskou Paneel
Druk Diens Orde
The abbreviated unit for seconds
s
Stoor && Voorskou
Soek
Kies 'n item om uit te wis.
Selekteer 'n item om te regideer.
Singular
Tema
Plural
Temas
Weergawe
Invoer voltooi.
Formaat:
Invoer
"%s" ingevoer...
Selekteer Invoer Bron
Selekteer die invoer vormaat en die ligging vanwaar invoer geskied.
Die openlp.org 1.x invoerder is onaktief gestel weens 'n vermisde Python module. Om van hierdie invoerder gebruik te maak moet die "python-sqlite" module installeer word.
Maak %s Lêer Oop
%p%
Gereed.
Invoer begin...
A file type e.g. OpenSong
Spesifiseer ten minste een %s lêer om vanaf in te voer.
Welkom by die Bybel Invoer Gids
Welkom by die Lied Uitvoer Gids
Welkom by die Lied Invoer Gids
Singular
Outeur
Plural
Outeure
Copyright symbol.
©
Singular
Lied Boek
Plural
Lied Boeke
Lied Onderhoud
Singular
Onderwerp
Plural
Onderwerpe
Aaneen-lopend
Verstek
Vertoon styl:
Lêer
Hulp
The abbreviated unit for hours
h
Uitleg styl:
Regstreekse Gereedskapsbalk
The abbreviated unit for minutes
m
OpenLP is reeds ana die gang. Gaan voort?
Verstellings
Gereedskap
Vers Per Skyfie
Vers Per Lyn
Vertoon
Dupliseer Fout
Lêer nie Ondersteun nie
Titel en/of verse nie gevind
XML sintaks fout
Vertoon Modus
Welkom by die Bybel Opgradeer Gids
Maak 'n diens oop.
Druk Diens uit
Vervang regstreekse agtergrond.
Herstel regstreekse agtergrond.
&Verdeel
Verdeel 'n skyfie slegs in twee wanneer dit nie op die skerm as 'n enkele skyfie sal pas nie.
Bevesting Uitwissing
Speel Skyfies in Herhaling
Speel Skyfies tot Einde
Staak Skyfies in Herhaling
Staak Skyfies tot Einde
OpenLP.displayTagDialog
Konfigureer Vertoon Hakkies
PresentationPlugin
<strong>Aanbieding Mini-program</strong><br/>Die aanbieding mini-program bied die vermoë om aanbiedings van verskillende programme te vertoon. Die keuse van beskikbare aanbieding-programme word aan die gebruiker vertoon deur 'n hangkieslys.
name singular
Aanbieding
name plural
Aanbiedinge
container title
Aanbiedinge
Laai 'n nuwe Aanbieding.
Wis die geselekteerde Aanbieding uit.
Skou die geselekteerde Aanbieding.
Stuur die geselekteerde Aanbieding regstreeks.
Voeg die geselekteerde Aanbieding by die diens.
Laai 'n nuwe aanbieding.
Wis die geselekteerde aanbieding uit.
Skou die geselekteerde aanbieding.
Stuur die geselekteerde aanbieding regstreeks.
Voeg die geselekteerde aanabieding by die diens.
PresentationPlugin.MediaItem
Selekteer Aanbieding(e)
Outomaties
Bied aan met:
Lêer Bestaan Reeds
'n Aanbieding met daardie lêernaam bestaan reeds.
Hierdie tipe aanbieding word nie ondersteun nie.
Aanbiedinge (%s)
Vermisde Aanbieding
Die Aanbieding %s bestaan nie meer nie.
Die Aanbieding %s is onvolledig, herlaai asseblief.
PresentationPlugin.PresentationTab
Beskikbare Beheerders
Laat toe dat aanbieding program oorheers word
%s (nie beskikbaar nie)
RemotePlugin
<strong>Afgeleë Mini-program</strong><br/>Die afgeleë mini-program verskaf die vermoë om boodskappe na 'n lopende weergawe van OpenLP op 'n ander rekenaar te stuur deur 'n web-blaaier of deur die afgeleë PPK (API).
name singular
Afstandbeheer
name plural
Afstandbehere
container title
Afstandbeheer
RemotePlugin.Mobile
OpenLP 2.0 Afgelië
OpenLP 2.0 Verhoog Aansig
Diens Bestuurder
Skyfie Beheerder
Waarskuwings
Soek
Terug
Verfris
Blanko
Wys
Vorige
Volgende
Teks
Wys Waarskuwing
Gaan Regstreeks
Voeg By Diens
Geen Resultate
Opsies
Voeg By Diens
RemotePlugin.RemoteTab
Bedien op hierdie IP adres:
Poort nommer:
Bediener Verstellings
Afgeleë URL:
Verhoog vertoning URL:
SongUsagePlugin
&Volg Lied Gebruik
Wis Volg &Data Uit
Wis lied volg data uit tot en met 'n spesifieke datum.
Onttr&ek Volg Data
Genereer 'n verslag oor lied-gebruik.
Wissel Volging
Wissel lied-gebruik volging.
<strong>LiedGebruik Mini-program</strong><br/>Die mini-program volg die gebruik van liedere in dienste.
name singular
Lied Gebruik
name plural
Lied Gebruik
container title
Lied Gebruik
Lied Gebruik
Lied gebruik volging is aktief.
Lied gebruik volging is onaktief.
SongUsagePlugin.SongUsageDeleteForm
Wis Lied Gebruik Data Uit
Wis Geselekteerde Lied Gebruik Gebeure uit?
Wis regtig die geselekteerde Diens Gebruik data uit?
Uitwissing Suksesvol
Al die gevraagde data is suksesvol uitgewis.
SongUsagePlugin.SongUsageDetailForm
Diens Gebruik Ontrekking
Selekteer Datum Grense
tot
Rapporteer Ligging
Uitvoer Lêer Ligging
usage_detail_%s_%s.txt
Verslag Skepping
Verslag
%s
was suksesvol geskep.
Skryf Ligging Nie Gekies Nie
Daar is nie 'n geldige skryf ligging gespesifiseer vir die lied-gebruik verslag nie. Kies asseblief 'n bestaande pad op die rekenaar.
SongsPlugin
&Lied
Voer liedere in deur van die invoer helper gebruik te maak.
<strong>Liedere Mini-program</strong><br/>Die liedere mini-program verskaf die vermoë om liedere te vertoon en te bestuur.
He&r-indeks Liedere
Her-indeks die liedere databasis om lied-soektogte en organisering te verbeter.
Besig om liedere indek te herskep...
name singular
Lied
name plural
Liedere
container title
Liedere
Arabies (CP-1256)
Balties (CP-1257)
Sentraal Europees (CP-1250)
Cyrillies (CP-1251)
Grieks (CP-1253)
Hebreeus (CP-1255)
Japanees (CP-932)
Koreaans (CP-949)
Vereenvoudigde Chinees (CP-936)
Thai (CP-874)
Tradisionele Chinees (CP-950)
Turks (CP-1254)
Viëtnamees (CP-1258)
Wes-Europees (CP-1252)
Karrakter Enkodering
Die kodeblad instelling is verantwoordelik
vir die korrekte karrakter voorstelling.
Gewoonlik is die reeds-geselekteerde
keuse voldoende.
Kies asseblief die karrakter enkodering.
Die enkodering is verantwoordelik vir die korrekte karrakter voorstelling.
Voer liedere uit deur gebruik te maak van die uitvoer gids.
Voeg 'n nuwe Lied by.
Redigeer die geselekteerde Lied.
Wis die geselekteerde Lied uit.
Skou die geselekteerde Lied.
Stuur die geselekteerde Lied regstreeks.
Voeg die geselekteerde Lied by die diens.
Voeg 'n nuwe lied by.
Redigeer die geselekteerde lied.
Wis die geselekteerde lied uit.
Skou die geselekteerde lied.
Stuur die geselekteerde lied regstreeks.
Voeg die geselekteerde lied by die diens.
SongsPlugin.AuthorsForm
Outeur Onderhoud
Vertoon naam:
Voornaam:
Van:
U moet die naam van die skrywer invul.
U moet ten minste die skrywer se naam invoer.
'n Vertoon naam vir die skrywer is nie opgestel nie. Kan die naam en van gekombineer word?
SongsPlugin.CCLIFileImport
Die lêer het nie 'n geldige verlening nie.
SongsPlugin.EasyWorshipSongImport
Toegedien deur %s
[hier-bo is Lied Merkers met notas ingevoer vanaf
EasyWorship]
SongsPlugin.EditSongForm
Lied Redigeerder
&Titel:
Alt&ernatiewe titel:
&Lirieke:
&Vers orde:
Red&igeer Alles
Titel && Lirieke
&Voeg by Lied
Ve&rwyder
&Bestuur Skrywers, Onderwerpe en Lied Boeke
Voeg by Lie&d
V&erwyder
Boek:
Nommer:
Skrywers, Onderwerpe && Lied Boek
Nuwe &Tema
Kopiereg Informasie
Kommentaar
Tema, Kopiereg Informasie && Kommentaar
Voeg Skrywer By
Hierdie skrywer bestaan nie, moet die skrywer bygevoeg word?
Hierdie skrywer is alreeds in die lys.
Die geselekteerde skrywer is ongeldig. Kies 'n skrywer vanaf die lys of voer 'n nuwe skrywer in en kliek op die "Voeg Skrywer by Lied" knoppie om die skrywer by te voeg.
Voeg Onderwerp by
Die onderwerp bestaan nie. Voeg dit by?
Die onderwerp is reeds in die lys.
Geselekteerde onderwerp is ongeldig. Kies 'n onderwerp vanaf die lys of voer 'n nuwe onderwerp in en kliek die "Voeg Onderwerp by Lied" knoppie om die onderwerp by te voeg.
Tik 'n lied titel in.
Ten minste een vers moet ingevoer word.
Waarskuwing
Die vers orde is ongeldig. Daar is geen vers wat ooreenstem met %s nie. Geldige opsies is %s.
In die vers orde is %s nie gebruik nie. Kan die lied so gestoor word?
Voeg Boek by
Die lied boek bestaan nie. Voeg dit by?
Daar word 'n outeur benodig vir hierdie lied.
Daar word teks benodig vir die vers.
SongsPlugin.EditVerseForm
Redigeer Vers
&Vers tipe:
Sit Tussen-&in
&Verdeel
Verdeel 'n skyfie in twee slegs wanneer dit nie op die skerm inpas in een skyfie nie.
Verdeel 'n skyfie in twee deur 'n vers-verdeler in te sit.
SongsPlugin.ExportWizardForm
Lied Uitvoer Gids
Hierdie gids sal help om die liedere na die oop en gratis OpenLyrics aanbiddigs-formaat uit te voer.
Kies Liedere
Merk Alles Af
Merk Alles Aan
Kies Lêer-gids
Lêer Gids:
Uitvoer
Wag asseblief terwyl die liedere uitgevoer word.
Ten minste een lied moet bygevoeg word om uit te voer.
Geen Stoor Ligging gespesifiseer nie
Uitvoer begin...
Merk die liediere wat uitgevoer moet vord.
'n Lêer gids moet gespesifiseer word.
Kies Bestemming Lêer gids
Kies die gids waar die liedere gestoor moet word.
SongsPlugin.ImportWizardForm
Selekteer Dokument/Aanbieding Lêers
Lied Invoer Gids
Hierdie gids help met die invoer van liedere in verskillende formate. Kliek die volgende knoppie hieronder om die proses te begin deur 'n formaat te kies wat gebruik moet word vir invoer.
Generiese Dokumentasie/Aanbieding
Lêernaam:
Voeg Lêers by...
Verwyder Lêer(s)
Die Songs of Fellowship invoerder is onaktief gestel omdat OpenLP nie OpenOffice.org op die rekenaar kon vind nie.
Die generiese dokument/aanbieding invoerder is onaktief gestel omdat OpenLP nie OpenOffice.org op die rekenaar kon vind nie.
Wag asseblief terwyl die liedere ingevoer word.
Die OpenLyrics invoerder is nog nie ontwikkel nie, maar soos gesien kan word is ons van mening om dit te doen. Hopelik sal dit in die volgende vrystelling wees.
OpenLP 2.0 Databasisse
openlp.org v1.x Databasisse
Words Of Worship Lied Lêers
Songs Of Fellowship Lied Lêers
SongBeamer Lêers
SongShow Plus Lied Lêers
Ten minste een document of aanbieding moet gespesifiseer word om vanaf in te voer.
Foilpresenter Lied Lêers
Kopieër
Stoor na Lêer
Die Liedere van Volgelinge invoerder is onaktief gestel omdat OpenLP nie toegang tot OpenOffice of LibreOffice het nie.
Die generiese dokument/aanbieding invoerder is onaktief gestel omdat OpenLP nie toegang tot OpenOffice of LibreOffice het nie.
SongsPlugin.MediaFilesForm
SongsPlugin.MediaItem
Titels
Lirieke
Wis Lied(ere) uit?
CCLI Lisensie:
Volledige Lied
Wis regtig die %n geselekteerde lied uit?
Wis regtig die %n geselekteerde liedere uit?
Onderhou die lys van skrywers, onderwerpe en boeke.
For song cloning
kopieër
SongsPlugin.OpenLP1SongImport
Nie 'n geldige openlp.org 1.x lied databasis.
SongsPlugin.OpenLPSongImport
Nie 'n geldige OpenLP 2.0 lied databasis.
SongsPlugin.OpenLyricsExport
Uitvoer "%s"...
SongsPlugin.SongBookForm
Lied Boek Onderhoud
&Naam:
&Uitgewer:
'n Naam vir die boek moet ingevoer word.
SongsPlugin.SongExportForm
Uitvoer voltooi.
Die lied uitvoer het misluk.
SongsPlugin.SongImport
kopiereg
Die volgende liedere kon nie ingevoer word nie:
Kan nie OpenOffice.org of LibreOffice oopmaak nie
Kan nie lêer oopmaak nie
Lêer nie gevind nie
Het nie toegang tot OpenOffice of LibreOffice nie
SongsPlugin.SongImportForm
Lied invoer het misluk.
SongsPlugin.SongMaintenanceForm
Skrywer kon nie bygevoeg word nie.
Die skrywer bestaan reeds.
Onderwerp kon nie bygevoeg word nie.
Hierdie onderwerp bestaan reeds.
Boek kon nie bygevoeg word nie.
Hierdie boek bestaan reeds.
Veranderinge kon nie gestoor word nie.
Geredigeerde onderwerp kon nie gestoor word nie, want dit bestaan alreeds.
Wis Skrywer Uit
Wis die geselekteerde skrywer uit?
Die skrywer kan nie uitgewis word nie, omdat die skrywer aan ten minste een lied toegeken is.
Wis Onderwerp Uit
Wis die geselekteerde onderwerp uit?
Die onderwerp kan nie uitgewis word nie, omdat dit aan ten minste een lied toegeken is.
Wis Boek Uit
Wis die geselekteerde boek uit?
Die boek kan nie uitgewis word nie, omdat dit aan ten minste een lied toegeken is.
Geredigeerde skrywer kon nie gestoor word nie, omdat die skrywer reeds bestaan.
Die outeur %s bestaan alreeds. Moet liedere met die outeur %s die bestaande outeur %s gebruik?
Die onderwerp %s bestaan alreeds. Moet liedere met die onderwerp %s die bestaande onderwerp %s gebruik?
Die boek %s bestaan reeds. Moed liedere met die doek %s gebruik maak van bestaande boek %s?
SongsPlugin.SongsTab
Liedere Modus
Bekragtig soek soos getik word
Vertoon verse op regstreekse gereedskap staaf
Opdateer diens van lied-redigering
Voer vermisde liedere by wanneer die diens oopgemaak word
SongsPlugin.TopicsForm
Onderwerp Onderhoud
Onderwerp naam:
'n Onderwerp naam moet ingevoer word.
SongsPlugin.VerseType
Vers
Koor
Brug
Voor-Refrein
Inleiding
Slot
Ander
ThemeTab
Temas