AlertPlugin.AlertForm
Daar is nie 'n parameter gegee om te vervang nie.
Gaan steeds voort?
Die attent teks bevat nie '<>' nie.
Gaan steeds voort?
AlertsPlugin
W&aarskuwing
Vertoon 'n waarskuwing boodskap.
Waarskuwing Mini-program
Die waarskuwing mini-program beheer die vertoning van moederskamer inligting op die vertoon skerm
name singular
name plural
Waarskuwings
container title
Waarskuwings
AlertsPlugin.AlertForm
Waarskuwing Boodskap
Waarskuwing &teks:
&Nuwe
&Stoor
V&ertoon
Vert&oon && Maak toe
Nuwe Waarskuwing
Daar is geen teks vir die waarskuwing gespesifiseer nie. Tik asseblief teks in voordat 'n nuwe een bygevoeg word.
AlertsPlugin.AlertsManager
Waarskuwing boodskap geskep en vertoon.
AlertsPlugin.AlertsTab
Skrif
Skrif naam:
Skrif kleur:
Agtergrond kleur:
Skrif grootte:
Waarskuwing verstreke-tyd:
BibleDB.Wizard
Importing verses from <book name>...
BiblePlugin.HTTPBible
BiblePlugin.MediaItem
BiblesPlugin
&Bybel
Bybel Mini-program
Die Bybel mini-program verskaf die taak om Bybel verse vanaf verskillende bronne tydens die diens te vertoon.
name singular
Bybel
name plural
Bybels
container title
Bybels
Geen Boek Gevind nie
BiblesPlugin.BibleManager
Skrif Verwysing Fout
BiblesPlugin.BiblesTab
Vers Vertoning
Vertoon net nuwe hoofstuk nommers
Uitleg styl:
Vertoon styl:
Bybel tema:
Verse Per Skyfie
Verse Per Lyn
Aaneen-lopend
Geen Hakkies
( En )
{ En }
[ En ]
Nota:
Veranderinge affekteer nie verse wat reeds in die diens is nie.
BiblesPlugin.ImportWizardForm
Bybel Invoer Gids
Hierdie gids sal u help om Bybels van 'n verskeidenheid formate in te voer. Kliek die volgende knoppie hieronder om die proses te begin deur 'n formaat te kies om in te voer.
Web Aflaai
Ligging:
Crosswalk
BibleGateway
Bybel:
Aflaai Opsies
Bediener:
Gebruikersnaam:
Wagwoord:
Tussenganger Bediener (Opsioneel)
Lisensie Besonderhede
Stel hierdie Bybel se lisensie besonderhede op.
Weergawe naam:
Kopiereg:
Wag asseblief terwyl u Bybel ingevoer word.
'n Lêer met boeke van die Bybel moet gespesifiseer word vir gebruik tydens die invoer.
'n Lêer met Bybel verse moet gespesifiseer word om in te voer.
'n Weergawe naam moet vir die Bybel gespesifiseer word.
Bybel Bestaan reeds
Die Bybel invoer het misluk.
Die Bybel benodig 'n kopiereg. Bybels in die Publieke Domein moet daarvolgens gemerk word.
Hierdie Bybel bestaan reeds. Voer asseblief 'n ander Bybel in of wis eers die bestaande een uit.
BiblesPlugin.MediaItem
Vinnig
Vind:
Resultate:
Boek:
Hoofstuk:
Vers:
Vanaf:
Tot:
Teks Soektog
Maak Skoon
Behou
BiblesPlugin.Opensong
Importing <book name> <chapter>...
BiblesPlugin.OsisImport
Importing <book name> <chapter>...
CustomPlugin
Aanpas Mini-program
Die aanpas mini-program verskaf die vermoë om aangepasde teks skyfies op te stel wat in dieselfde manier gebruik word as die liedere mini-program. Dié mini-program verskaf grooter vryheid as die liedere mini-program.
CustomPlugin.CustomTab
Aangepasde Vertoning
Vertoon voetspasie
CustomPlugin.EditCustomForm
Redigeer Aangepaste Skyfies
&Titel:
Voeg nuwe skyfie by aan die onderkant.
Redigeer die geselekteerde skyfie.
Redigeer al die skyfies tegelyk.
Verdeel Skyfie
Verdeel 'n skyfie deur 'n skyfie-verdeler te gebruik.
Te&ma:
&Krediete:
'n Titel word benodig.
Ten minste een skyfie moet bygevoeg word
Red&igeer Alles
CustomsPlugin
name singular
Aanpas
name plural
container title
Aanpas
ImagePlugin
Beeld Mini-program
Die beeld mini-program verskaf vertoning van beelde.
Een van die onderskeidende kenmerke van hierdie mini-program is die vermoë om beelde te groepeer in die diensbestuurder wat dit maklik maak om verskeie beelde te vertoon. Die mini-program kan ook van OpenLP se "tydgebonde herhaling"-funksie gebruik maak om 'n automatiese skyfe-vertoning te verkry. Verder kan beelde van hierdie mini-program gebruik word om die huidige tema se agtergrond te vervang hoewel 'n tema sy eie agtergrond het.
name singular
Beeld
name plural
container title
ImagePlugin.ExceptionDialog
ImagePlugin.MediaItem
Selekteer beeld(e)
'n Beeld om uit te wis moet geselekteer word.
'n Beeld wat die agtergrond vervang moet gekies word.
MediaPlugin
Media Mini-program
Die media mini-program verskaf speel funksies van audio en video.
name singular
Media
name plural
Media
container title
Media
MediaPlugin.MediaItem
Selekteer Media
'n Media lêer om uit te wis moet geselekteer word.
'n Media lêer wat die agtergrond vervang moet gekies word.
MediaPlugin.MediaTab
OpenLP
Beeld Lêers
OpenLP.AboutForm
OpenLP <version><revision> - Open Source Lyrics Projection
OpenLP is gratis kerk aanbieding sagteware of lirieke projeksie sagteware wat gebruik word vir die vertoning van liedere, Bybel verse, video's, beelde tot ook aanbiedings (as OpenOffice.org, PowerPoint of PowerPoint Viewer geïnstalleer is) vir kerklike aanbidding deur middel van 'n rekenaar en 'n data projektor.
Vind meer uit oor OpenLP: http://openlp.org/
OpenLP is geskryf en word onderhou deur vrywilligers. As u graag wil sien dat meer Christelike sagteware geskryf word, oorweeg dit asseblief om by te dra deur die knoppie hieronder te gebruik.
Krediete
Lisensie
Dra By
bou %s
OpenLP.AdvancedTab
GK (UI) Verstellings
Hoeveelheid onlangse lêers om te vertoon:
Onthou die laaste media bestuurder oortjie wanneer die program begin
Agtergrond kleur:
OpenLP.DisplayTagDialog
OpenLP.DisplayTagTab
OpenLP.ExceptionDialog
Oeps! OpenLP het 'n probleem ondervind en kon nie daarvanaf herstel nie. Die teks in die boks hieronder bevat inligting wat van hulp kan wees aan die OpenLP ontwikkelaars, so stuur dit asseblief per e-pos na bugs@openlp.org saam met 'n gedetaileerde beskrywing van wat gedoen was toe die probleem plaasgevind het.
'n Fout het opgeduik
OpenLP.ExceptionForm
Please add the information that bug reports are favoured written in English.
OpenLP.FileRenameForm
OpenLP.GeneralTab
Algemeen
Monitors
Selekteer monitor vir uitgaande vertoning:
Vertoon as dit 'n enkel skerm is
Applikasie Aanskakel
Vertoon leë skerm waarskuwing
Maak vanself die laaste diens oop
Wys die spatsel skerm
Program Verstellings
Vra om te stoor voordat 'n nuwe diens begin word
Wys voorskou van volgende item in diens automaties
Skyfie herhaal vertraging:
sek
CCLI Inligting
SongSelect gebruikersnaam:
SongSelect wagwoord:
Vertoon Posisie
X
Y
Hoogte
Wydte
Oorskryf vertoon posisie
OpenLP.LanguageManager
Taal
Herlaai asseblief OpenLP om die nuwe taal instelling te gebruik.
OpenLP.MainDisplay
OpenLP.MainWindow
&Lêer
&Invoer
Uitvo&er
&Bekyk
M&odus
&Gereedskap
Ver&stellings
Taa&l
&Hulp
Media Bestuurder
Diens Bestuurder
Tema Bestuurder
&Nuwe
Ctrl+N
Maak &Oop
Maak 'n bestaande diens oop.
Ctrl+O
&Stoor
Stoor die huidige diens na skyf.
Ctrl+S
Stoor &As...
Stoor Diens As
Stoor die huidige diens onder 'n nuwe naam.
Ctrl+Shift+S
&Uitgang
Sluit OpenLP Af
Alt+F4
&Tema
&Konfigureer OpenLP...
&Media Bestuurder
Wissel Media Bestuurder
Wissel sigbaarheid van die media bestuurder.
F8
&Tema Bestuurder
Wissel Tema Bestuurder
Wissel sigbaarheid van die tema bestuurder.
F10
&Diens Bestuurder
Wissel Diens Bestuurder
Wissel sigbaarheid van die diens bestuurder.
F9
Voorskou &Paneel
Wissel Voorskou Paneel
Wissel sigbaarheid van die voorskou paneel.
F11
Regstreekse Panee&l
Wissel Regstreekse Paneel
Wissel sigbaarheid van die regstreekse paneel.
F12
Mini-&program Lys
Lys die Mini-programme
Alt+F7
Gebr&uikers Gids
&Aangaande
Meer inligting aangaande OpenLP
Ctrl+F1
&Aanlyn Hulp
&Web Tuiste
Verklik Outom&aties
Gebruik die sisteem se taal as dit beskikbaar is.
Verstel die koppelvlak taal na %s
Voeg Gereedskaps&tuk by...
Voeg 'n applikasie by die lys van gereedskapstukke.
&Verstek
Verstel skou modus terug na verstek modus.
Op&stel
Verstel die skou modus na Opstel modus.
&Regstreeks
Verstel die skou modus na Regstreeks.
Weergawe %s van OpenLP is nou beskikbaar vir aflaai (tans word weergawe %s gebruik).
Die nuutste weergawe kan afgelaai word vanaf http://openlp.org/.
OpenLP Weergawe is Opdateer
OpenLP Hoof Vertoning Blanko
Die Hoof Skerm is afgeskakel
Verstek Tema: %s
Please add the name of your language here
Afrikaans
OpenLP.MediaManagerItem
Geen item geselekteer nie
&Voeg by die geselekteerde Diens item
Kies een of meer items vir die voorskou.
Kies een of meer items vir regstreekse uitsending.
Kies een of meer items.
'n Bestaande diens item moet geselekteer word om by by te voeg.
Ongeldige Diens Item
Kies 'n %s diens item.
OpenLP.PluginForm
Mini-program Lys
Mini-program Besonderhede
Status:
Aktief
Onaktief
%s (Onaktief)
%s (Aktief)
%s (Onaktief)
OpenLP.PrintServiceDialog
OpenLP.PrintServiceForm
OpenLP.ServiceItemEditForm
Hergroepeer Diens Item
OpenLP.ServiceManager
Laai 'n bestaande diens
Stoor hierdie diens
Selekteer 'n tema vir die diens
Skuif boon&toe
Skuif item tot heel bo in die diens.
Sk&uif op
Skuif item een posisie boontoe in die diens.
Skuif &af
Skuif item een posisie af in die diens.
Skuif &tot heel onder
Skuif item tot aan die einde van die diens.
Wis uit vanaf die &Diens
Wis geselekteerde item van die diens af.
&Voeg Nuwe Item By
&Voeg by Geselekteerde Item
R&edigeer Item
Ve&rander Item orde
&Notas
&Verander Item Tema
Lêer is nie 'n geldige diens nie.
Die inhoud enkodering is nie UTF-8 nie.
Lêer is nie 'n geldige diens nie.
Vermisde Vertoon Hanteerder
Die item kan nie vertoon word nie omdat daar nie 'n hanteerder is om dit te vertoon nie
Die item kan nie vertoon word nie omdat die mini-program wat dit moet vertoon vermis of onaktief is
OpenLP.ServiceNoteForm
Diens Item Notas
OpenLP.SettingsForm
Konfigureer OpenLP
OpenLP.ShortcutListDialog
OpenLP.SlideController
Beweeg na vorige
Beweeg na volgende
Verskuil
Verskuif na regstreekse skerm
Begin aaneenlopende lus
Stop deurlopende lus
Vertraging tussen skyfies in sekondes
Begin media speel
Gaan Na
Redigeer en laai weer 'n lied voorskou
OpenLP.SpellTextEdit
Spelling Voorstelle
Uitleg Hakkies
OpenLP.StartTimeForm
OpenLP.ThemeForm
Selekteer beeld
OpenLP.ThemeManager
Skep 'n nuwe tema.
Redigeer Tema
Redigeer 'n tema.
Wis Tema Uit
Wis 'n tema uit.
Voer Tema In
Voer 'n tema in.
Voer Tema Uit
Voer 'n tema uit.
R&edigeer Tema
&Wis Tema uit
Stel in As &Globale Standaard
%s (standaard)
Kies 'n tema om te redigeer.
Die standaard tema kan nie uitgewis word nie.
Geen tema is geselekteer nie.
Stoor Tema - (%s)
Tema Uitvoer
Die tema was suksesvol uitgevoer.
Tema Uitvoer het Misluk
Die tema kon nie uitgevoer word nie weens 'n fout.
Kies Tema Invoer Lêer
Lêer is nie 'n geldige tema nie.
Die inhoud enkodering is nie UTF-8 nie.
Lêer is nie 'n geldige tema nie.
Tema %s is in gebruik deur die %s mini-program.
OpenLP.ThemeWizard
Soliede Kleur
Gradiënt
Kleur:
Gradiënt:
Horisontaal
Vertikaal
Sirkelvormig
Skrif:
Grootte:
Vetgedruk
Links
Regs
Middel
X posisie:
px
Y posisie:
Wydte:
Hoogte:
Gebruik verstek ligging
OpenLP.ThemesTab
Globale Tema
Tema Vlak
Lied Vl&ak
Gebruik die tema van elke lied in die lied-databasis. As 'n lied nie 'n geassosieërde tema het nie, gebruik die diens se tema. As die diens nie 'n tema het nie, gebruik dan die globale tema.
Dien&s Vlak
Gebruik die tema van die diens en verplaas enige van die individuele liedere se temas. As die diens nie 'n tema het nie, gebruik dan die globale tema.
&Globale Vlak
Gebruik die globale tema om enige temas wat met die diens of liedere geassosieer is te vervang.
OpenLP.Ui
Fout
&Wis Uit
Gevorderd
Alle Lêers
Skep 'n nuwe diens.
R&edigeer
Regstreeks
Nuwe Diens
OpenLP 2.0
Maak Diens Oop
Voorskou
Vervang Agtergrond
Vervang Regstreekse Agtergrond
Herstel Regstreekse Agtergrond
Stoor Diens
Bo
Middel
Onder
Aangaande
Deursoek...
CCLI nommer:
Abbreviated font pointsize unit
pt
Beeld
Nuwe Tema
Singular
Plural
Singular
Plural
Geen item geselekteer nie
openlp.org 1.x
The abbreviated unit for seconds
s
Stoor && Voorskou
Soek
Selekteer 'n item om te regideer.
Singular
Tema
Plural
Temas
Invoer voltooi.
Formaat:
Invoer
"%s" ingevoer...
Selekteer Invoer Bron
Die openlp.org 1.x invoerder is onaktief gestel weens 'n vermisde Python module. Om van hierdie invoerder gebruik te maak moet die "python-sqlite" module installeer word.
%p%
Gereed.
Invoer begin...
A file type e.g. OpenSong
Welkom by die Bybel Invoer Gids
Welkom by die Lied Invoer Gids
Singular
Plural
Skrywers
Copyright symbol.

Singular
Lied Boek
Plural
Lied Boeke
Lied Onderhoud
Singular
Onderwerp
Plural
Onderwerpe
OpenLP.displayTagDialog
PresentationPlugin
Aanbieding Mini-program
Die aanbieding mini-program bied die vermoë om aanbiedings van verskillende programme te vertoon. Die keuse van beskikbare aanbieding-programme word aan die gebruiker vertoon deur 'n hangkieslys.
name singular
Aanbieding
name plural
Aanbiedinge
container title
Aanbiedinge
PresentationPlugin.MediaItem
Selekteer Aanbieding(e)
Outomaties
Bied aan met:
Lêer Bestaan Reeds
'n Aanbieding met daardie lêernaam bestaan reeds.
Lêer nie Ondersteun nie
Hierdie tipe aanbieding word nie ondersteun nie.
PresentationPlugin.PresentationTab
Beskikbare Beheerders
Laat toe dat aanbieding program oorheers word
RemotePlugin
Afgeleë Mini-program
Die afgeleë mini-program verskaf die vermoë om boodskappe na 'n lopende weergawe van OpenLP op 'n ander rekenaar te stuur deur 'n web-blaaier of deur die afgeleë PPK (API).
name singular
name plural
Afstandbehere
container title
RemotePlugin.RemoteTab
Bedien op hierdie IP adres:
Poort nommer:
Bediener Verstellings
SongUsagePlugin
&Volg Lied Gebruik
Wis Volg &Data Uit
Wis lied volg data uit tot en met 'n spesifieke datum.
Onttr&ek Volg Data
Genereer 'n verslag oor lied-gebruik.
Wissel Volging
Wissel lied-gebruik volging.
LiedGebruik Mini-program
Die mini-program volg die gebruik van liedere in dienste.
name singular
name plural
container title
SongUsagePlugin.SongUsageDeleteForm
Wis Lied Gebruik Data Uit
Wis Geselekteerde Lied Gebruik Gebeure uit?
Wis regtig die geselekteerde Diens Gebruik data uit?
SongUsagePlugin.SongUsageDetailForm
Diens Gebruik Ontrekking
Selekteer Datum Grense
tot
Rapporteer Ligging
Uitvoer Lêer Ligging
SongsPlugin
&Lied
Voer liedere in deur van die invoer helper gebruik te maak.
Liedere Mini-program
Die liedere mini-program verskaf die vermoë om liedere te vertoon en te bestuur.
name singular
Lied
name plural
Liedere
container title
Liedere
SongsPlugin.AuthorsForm
Outeur Onderhoud
Vertoon naam:
Voornaam:
Van:
U moet die naam van die skrywer invul.
U moet ten minste die skrywer se naam invoer.
'n Vertoon naam vir die skrywer is nie opgestel nie. Kan die naam en van gekombineer word?
SongsPlugin.CCLIFileImport
SongsPlugin.EditSongForm
Lied Redigeerder
&Titel:
Alt&ernatiewe titel:
&Lirieke:
&Vers orde:
Red&igeer Alles
Titel && Lirieke
&Voeg by Lied
Ve&rwyder
&Bestuur Skrywers, Onderwerpe en Lied Boeke
Voeg by Lie&d
V&erwyder
Boek:
Nommer:
Skrywers, Onderwerpe && Lied Boek
Nuwe &Tema
Kopiereg Informasie
Kommentaar
Tema, Kopiereg Informasie && Kommentaar
Voeg Skrywer By
Hierdie skrywer bestaan nie, moet die skrywer bygevoeg word?
Hierdie skrywer is alreeds in die lys.
Die geselekteerde skrywer is ongeldig. Kies 'n skrywer vanaf die lys of voer 'n nuwe skrywer in en kliek op die "Voeg Skrywer by Lied" knoppie om die skrywer by te voeg.
Voeg Onderwerp by
Die onderwerp bestaan nie. Voeg dit by?
Die onderwerp is reeds in die lys.
Geselekteerde onderwerp is ongeldig. Kies 'n onderwerp vanaf die lys of voer 'n nuwe onderwerp in en kliek die "Voeg Onderwerp by Lied" knoppie om die onderwerp by te voeg.
Tik 'n lied titel in.
Ten minste een vers moet ingevoer word.
Waarskuwing
Die vers orde is ongeldig. Daar is geen vers wat ooreenstem met %s nie. Geldige opsies is %s.
In die vers orde is %s nie gebruik nie. Kan die lied so gestoor word?
Voeg Boek by
Die lied boek bestaan nie. Voeg dit by?
SongsPlugin.EditVerseForm
Redigeer Vers
&Vers tipe:
Sit Tussen-&in
SongsPlugin.ExportWizardForm
SongsPlugin.ImportWizardForm
Selekteer Dokument/Aanbieding Lêers
Lied Invoer Gids
Hierdie gids help met die invoer van liedere in verskillende formate. Kliek die volgende knoppie hieronder om die proses te begin deur 'n formaat te kies wat gebruik moet word vir invoer.
Generiese Dokumentasie/Aanbieding
Lêernaam:
Voeg Lêers by...
Verwyder Lêer(s)
Die Songs of Fellowship invoerder is onaktief gestel omdat OpenLP nie OpenOffice.org op die rekenaar kon vind nie.
Die generiese dokument/aanbieding invoerder is onaktief gestel omdat OpenLP nie OpenOffice.org op die rekenaar kon vind nie.
Wag asseblief terwyl die liedere ingevoer word.
Die OpenLyrics invoerder is nog nie ontwikkel nie, maar soos gesien kan word is ons van mening om dit te doen. Hopelik sal dit in die volgende vrystelling wees.
Toegedien deur %s
SongsPlugin.MediaItem
Handhaaf die lys van skrywers, onderwerpe en boeke
Titels
Lirieke
Wis Lied(ere) uit?
SongsPlugin.OpenLPSongImport
SongsPlugin.OpenLyricsExport
SongsPlugin.SongBookForm
Lied Boek Onderhoud
&Naam:
&Uitgewer:
'n Naam vir die boek moet ingevoer word.
SongsPlugin.SongExportForm
SongsPlugin.SongImport
kopiereg
SongsPlugin.SongImportForm
Lied invoer het misluk.
SongsPlugin.SongMaintenanceForm
Skrywer kon nie bygevoeg word nie.
Die skrywer bestaan reeds.
Onderwerp kon nie bygevoeg word nie.
Hierdie onderwerp bestaan reeds.
Boek kon nie bygevoeg word nie.
Hierdie boek bestaan reeds.
Veranderinge kon nie gestoor word nie.
Geredigeerde onderwerp kon nie gestoor word nie, want dit bestaan alreeds.
Wis Skrywer Uit
Wis die geselekteerde skrywer uit?
Die skrywer kan nie uitgewis word nie, omdat die skrywer aan ten minste een lied toegeken is.
Wis Onderwerp Uit
Wis die geselekteerde onderwerp uit?
Die onderwerp kan nie uitgewis word nie, omdat dit aan ten minste een lied toegeken is.
Wis Boek Uit
Wis die geselekteerde boek uit?
Die boek kan nie uitgewis word nie, omdat dit aan ten minste een lied toegeken is.
Geredigeerde skrywer kon nie gestoor word nie, omdat die skrywer reeds bestaan.
SongsPlugin.SongsTab
Liedere Modus
Bekragtig soek soos getik word
Vertoon verse op regstreekse gereedskap staaf
SongsPlugin.TopicsForm
Onderwerp Onderhoud
Onderwerp naam:
'n Onderwerp naam moet ingevoer word.
SongsPlugin.VerseType
Vers
Koor
Brug
Voor-Refrein
Inleiding
Slot
Ander