AlertsPlugin
W&aarskuwing
Vertoon 'n waarskuwing boodskap.
name singular
Waarskuwing
name plural
Waarskuwings
container title
Waarskuwings
<strong>Waarskuwings Mini-program</strong><br />Die waarskuwings mini-program beheer die vertoning van waarskuwings op die skerm.
AlertsPlugin.AlertForm
Waarskuwing Boodskap
Waarskuwing &teks:
&Nuwe
&Stoor
V&ertoon
Vert&oon && Maak toe
Nuwe Waarskuwing
&Parameter:
Geen Parameter Gevind nie
Daar is nie 'n parameter gegee om te vervang nie.
Gaan steeds voort?
Geen Plekhouer Gevind nie
Die attent-teks bevat nie '<>' nie.
Gaan steeds voort?
Daar is geen teks vir die waarskuwing verskaf nie.
Tik asseblief in sommige teks voor te kliek Nuwe.
AlertsPlugin.AlertsManager
Waarskuwing boodskap geskep en vertoon.
AlertsPlugin.AlertsTab
Skrif
Skrif naam:
Skrif kleur:
Agtergrond kleur:
Skrif grootte:
Waarskuwing verstreke-tyd:
BiblesPlugin
&Bybel
name singular
Bybel
name plural
Bybels
container title
Bybels
Geen Boek Gevind nie
Geen passende boek kon in hierdie Bybel gevind word nie. Gaan na dat die naam van die boek korrek gespel is.
Voer 'n Bybel in.
Voeg 'n nuwe Bybel by.
Redigeer geselekteerde Bybel.
Wis die geselekteerde Bybel uit.
Voorskou die geselekteerde Bybel.
Stuur die geselekteerde Bybel regstreeks.
Voeg die geselekteerde Bybel by die diens.
<strong>Bybel Mini-program</strong<br />Die Bybel mini-program verskaf die vermoë om Bybelverse vanaf verskillende bronne te vertoon tydens die diens.
&Opgradeer ouer Bybels
Opgradeer die Bybel databasisse na die nuutste formaat.
Genesis
Eksodus
Livitikus
Numeri
Deuterononium
Josua
Rigters
Rut
1 Samuel
2 Samuel
1 Konings
2 Konings
1 Kronieke
2 Kronieke
Esra
Nehemia
Ester
Job
Psalms
Spreuke van Salomo
Prediker
Hooglied van Salomo
Jesaja
Jeremia
Klaagliedere van Jeremia
Esegiël
Daniël
Hosea
Joël
Amos
Obadja
Jona
Miga
Nahum
Habakuk
Sefanja
Haggai
Sagaria
Maleagi
Matteus
Markus
Lukas
Johannes
Handelinge
Romeine
1 Korintiërs
2 Korintiërs
Galasiërs
Effesiërs
Filippense
Kolossense
1 Tessalonisense
2 Tessalonisense
1 Timoteus
2 Timoteus
Titus
Filemon
Hebreërs
Jakobus
1 Petrus
2 Petrus
1 Johannes
2 Johannes
3 Johannes
Judas
Openbaring
Judit
Wysheid van Salomo
Tobit
Sirag
Barug
1 Makkabeërs
2 Makkabeërs
3 Makkabeërs
4 Makkabeërs
Byvoegings tot Daniël
Byvoegings tot Ester
Gebed van Manasse
Brief van Jeremia
Gebed van Asarja
Susanna
Bel en die Draak
1 Esdras
2 Esdras
Verse identifier e.g. Genesis 1 : 1 = Genesis Chapter 1 Verse 1
:
Verse identifier e.g. Genesis 1 v 1 = Genesis Chapter 1 Verse 1
v
Verse identifier e.g. Genesis 1 V 1 = Genesis Chapter 1 Verse 1
V
Verse identifier e.g. Genesis 1 verse 1 = Genesis Chapter 1 Verse 1
vers
Verse identifier e.g. Genesis 1 verses 1 - 2 = Genesis Chapter 1 Verses 1 to 2
verse
range identifier e.g. Genesis 1 verse 1 - 2 = Genesis Chapter 1 Verses 1 To 2
-
range identifier e.g. Genesis 1 verse 1 - 2 = Genesis Chapter 1 Verses 1 To 2
tot
connecting identifier e.g. Genesis 1 verse 1 - 2, 4 - 5 = Genesis Chapter 1 Verses 1 To 2 And Verses 4 To 5
,
connecting identifier e.g. Genesis 1 verse 1 - 2 and 4 - 5 = Genesis Chapter 1 Verses 1 To 2 And Verses 4 To 5
en
ending identifier e.g. Genesis 1 verse 1 - end = Genesis Chapter 1 Verses 1 To The Last Verse
einde
BiblesPlugin.BibleEditForm
Dit is nodig dat 'n weergawe naam vir die Bybel gespesifiseer word.
'n Kopiereg moet vir jou Bybel ingestel word. Bybels in die Publieke Domein moet sodanig gemerk word.
Bybel Bestaan
Hierdie Bybel bestaan reeds. Voer asseblief 'n ander Bybel in, of wis eerstens die bestaande een uit.
'n Boek naam moet vir "%s" gespesifiseer word.
Die boek naam "%s" is nie korrek nie.
Nommers kan slegs aan die begin gebruik word
en moet gevolg word deur een of meer nie-numeriese
karrakters.
Duplikaat Boek Naam
Die Boek Naam "%s" is meer as een keer ingevoer.
BiblesPlugin.BibleManager
Skrif Verwysing Fout
Web Bybel kan nie gebruik word nie
Teks Soektog is nie beskikbaar met Web Bybels nie.
Daar is nie 'n soek sleutelwoord ingevoer nie.
Vir 'n soektog wat alle sleutelwoorde bevat, skei die woorde deur middel van 'n spasie. Vir 'n soektog wat een van die sleutelwoorde bevat, skei die woorde deur middel van 'n komma.
Huidig is daar geen Bybels geïnstalleer nie. Gebruik asseblief die Invoer Gids om een of meer Bybels te installeer.
Geeb Bybels Beskikbaar nie
Please pay attention to the appended "s" of the wildcards and refrain from translating the words inside the names in the brackets.
Die skrifgedeelte verwysing is óf nie ondersteun deur OpenLP nie, of ongeldig. Maak asseblief seker dat die verwysing voldoen aan die volgende patrone of gaan die handleiding na:
Boek Hoofstuk
Boek Hoofstuk%(range)sHoofstuk⏎
Boek Hoofstuk%(verse)sVers%(range)sVers⏎
Boek Hoofstuk%(verse)sVers%(range)sVers%(list)sVers%(range)sVers⏎
Boek Hoofstuk%(verse)sVers%(range)sVers%(list)sHoofstuk%(verse)sVers%(range)sVers⏎
Boek Hoofstuk%(verse)sVers%(range)sHoofstuk%(verse)sVers
BiblesPlugin.BiblesTab
Vers Vertoning
Vertoon net nuwe hoofstuk nommers
Bybel tema:
Geen Hakkies
( En )
{ En }
[ En ]
Nota:
Veranderinge affekteer nie verse wat reeds in die diens is nie.
Vertoon tweede Bybel se verse
Aangepasde Skrifgedeelte Verwysing
Vers Verdeler:
Reeks Verdeler:
Lys Verdeler:
End Merk:
Veelvoudige alternatiewe vers verdelers mag gedefinieer word.
Hulle moet geskei word deur 'n vertikale staaf "|".
Maak asseblief hierdie redigeer lyn skoon om die verstek waarde te gebruik.
Engels
Verstek Bybel Taal
Boek naam taal in soek veld,
soek resultate en op die vertoning:
Bybel Taal
Program Taal
Wys versnommers
BiblesPlugin.BookNameDialog
Selekteer Boek Naam
Huidige naam:
Ooreenstemmende naam:
Wys Boeke Van
Ou Testament
Nuwe Testament
Apokriewe
Die volgende boek name kon nie intern gepas word nie. Kies asseblief die ooreenstemmende naam van die lys.
BiblesPlugin.BookNameForm
Kies asseblief 'n boek.
BiblesPlugin.CSVBible
Boek invoer... %s
Vers invoer... voltooi.
BiblesPlugin.EditBibleForm
Bybel Redigeerder
Lisensie Besonderhede
Weergawe naam:
Kopiereg:
Toestemming:
Verstek Bybel Taal
Boek naam taal in soek veld, soek resultate en op die vertoning:
Globale Instellings
Bybel Taal
Program Taal
Engels
Hierdie is 'n Web Aflaai Bybel.
Dit is nie moontlik om die Boek Name aan te pas nie.
Om eie boek name te gebruik, "Bybel taal" moet in die Meta Data blad gekies wees, of wanneer "Globale instellings" geselekteer is, op die Bybel bladsy OpenLP Instelling.
BiblesPlugin.HTTPBible
Registreer Bybel en laai boeke...
Taal registrasie...
Importing <book name>...
Voer %s in...
Aflaai Fout
Daar was 'n probleem om die vers seleksie af te laai. Gaan die Internet konneksie na en as hierdie probleem voortduur, oorweeg dit asseblief om 'n gogga te rapporteer.
Ontleed Fout
Daar was 'n probleem om die vers seleksie te onttrek. As hierdie probleem voortduur, oorweeg dit asseblief om 'n gogga te rapporteer.
BiblesPlugin.ImportWizardForm
Bybel Invoer Gids
Hierdie gids sal u help om Bybels van 'n verskeidenheid formate in te voer. Kliek die volgende knoppie hieronder om die proses te begin deur 'n formaat te kies om in te voer.
Web Aflaai
Ligging:
Crosswalk
BibleGateway
Bybel:
Aflaai Opsies
Bediener:
Gebruikersnaam:
Wagwoord:
Tussenganger Bediener (Opsioneel)
Lisensie Besonderhede
Stel hierdie Bybel se lisensie besonderhede op.
Weergawe naam:
Kopiereg:
Wag asseblief terwyl u Bybel ingevoer word.
'n Lêer met boeke van die Bybel moet gespesifiseer word vir gebruik tydens die invoer.
'n Lêer met Bybel verse moet gespesifiseer word om in te voer.
Dit is nodig dat 'n weergawe naam vir die Bybel gespesifiseer word.
'n Kopiereg moet vir jou Bybel ingestel word. Bybels in die Publieke Domein moet sodanig gemerk word.
Bybel Bestaan
Hierdie Bybel bestaan reeds. Voer asseblief 'n ander Bybel in, of wis eerstens die bestaande een uit.
Die Bybel invoer het misluk.
KGW Lêer
Bybelbediener
Toestemming:
Bybel lêer:
Boeke lêer:
Verse lêer:
Bybel word geregistreer...
Geregistreer Bybel. Neem asseblief kennis dat verse sal afgelaai word op aanvraag en dus 'n internet-verbinding is nodig.
Klik om die Bybel lys tw aflaai
Aflaai Bybel lys
Fout tydens aflaai
BiblesPlugin.LanguageDialog
Kies 'n Taal
OpenLP is nie in staat om die taal van hierdie vertaling Bybel te bepaal nie. Kies asseblief die taal van die lys hieronder.
Taal:
BiblesPlugin.LanguageForm
Kies asseblief 'n taal.
BiblesPlugin.MediaItem
Vinnig
Vind:
Boek:
Hoofstuk:
Vers:
Vanaf:
Tot:
Teks Soektog
Tweede:
Skrif Verwysing
Wissel om die vorige resultate te behou of te verwyder.
Enkel en dubbel Bybel-vers soek-resultate kan nie gekombineer word nie. Wis die resultate uit en begin 'n nuwe soektog?
Die Bybel is nie ten volle gelaai nie.
Informasie
Die tweede Bybel het nie al die verse wat in die hoof Bybel is nie. Slegs verse wat in beide Bybels voorkom, sal gewys word. %d verse is nie by die resultate ingesluit nie.
Soek Skriflesing Verwysing...
Soek Teks...
Wis Bybel "%s" geheel en al vanaf OpenLP?
Hierdie Bybel sal weer ingevoer moet word voordat dit gebruik geneem kan word.
Gevorderd
BiblesPlugin.OpenSongImport
Ongeldige Bybel lêer
BiblesPlugin.Opensong
BiblesPlugin.OsisImport
BiblesPlugin.UpgradeWizardForm
Kies 'n Rugsteun Ligging
Bybel Opgradeer Gids
Hierdie gids sal help om die bestaande Bybels vanaf 'n vorige weergawe van OpenLP 2.0 op te gradeer. Kliek die volgende knoppie hier-onder om die opgradeer proses te begin.
Kies Rugsteun Ligging
Kies asseblief 'n rugsteun liging vir die Bybels
Vorige weergawes van OpenLP 2.0 is nie in staat om opgegradeerde Bybels te gebruik nie. Hierdie sal 'n rugsteun van die bestaande Bybels maak sodat indien dit nodig is om terug te gaan na 'n vorige weergawe van OpenLP, die Bybels net terug gekopiër kan word. Instruksies oor hoe om lêers te herstel kan gevind word by ons <a href="http://wiki.openlp.org/faq">Gereelde Vrae</a>.
Kies asseblief 'n rugsteun ligging vir die Bybels.
Rugsteun Ligging:
Dit is nie nodig om die Bybels op te gradeer nie
Kies Bybels
Kies asseblief die Bybels om op te gradeer
Opgradeer
Wag asseblief terwyl die Bybels opgradeer word.
Die rugsteun was nie suksesvol nie.
Om die Bybels op te gradeer word skryf-toestemming benodig vir die gegewe lêer.
Opgradeer Bybel %s van %s: "%s"
Gevaal
Opgradeer Bybel %s van %s: "%s"
Opgradeer ...
Aflaai Fout
Om die Web Bybels op te gradeer is 'n Internet verbinding nodig.
Opgradeer Bybel %s van %s: "%s"
Opgradering %s...
Opgradeer Bybel %s van %s: "%s"
Volledig
, %s het gevaal
Opgradeer Bybel(s): %s suksesvol %s
Opgradeer het gevaal.
'n Rugsteun Ligging moet vir die Bybels gespesifiseer word.
Opgradering begin...
Daar is geen Bybels wat opgradering benodig nie.
BiblesPlugin.ZefaniaImport
BiblesPlugin.Zefnia
CustomPlugin
name singular
Aangepasde Skyfie
name plural
Aangepasde Skyfies
container title
Aangepasde Skyfies
Laai 'n nuwe aangepasde skyfie.
Voer 'n aangepasde skyfie in.
Voeg 'n nuwe aangepasde skyfie by.
Redigeer die geselekteerde aangepasde skyfie.
Wis die geselekteerde aangepasde skyfie uit.
Skou die geselekteerde aangepasde skyfie.
Stuur die geselekteerde aangepasde skuifie regstreeks.
Voeg die geselekteerde aangepasde skyfie by die diens.
CustomPlugin.CustomTab
Aangepasde Vertoning
Vertoon voetspasie
CustomPlugin.EditCustomForm
Redigeer Aangepaste Skyfies
&Titel:
Voeg nuwe skyfie by aan die onderkant.
Redigeer die geselekteerde skyfie.
Redigeer al die skyfies tegelyk.
Verdeel 'n skyfie deur 'n skyfie-verdeler te gebruik.
Te&ma:
&Krediete:
'n Titel word benodig.
Red&igeer Alles
Voeg 'n Skyfie in
CustomPlugin.EditVerseForm
Redigeer Skyfie
CustomPlugin.MediaItem
ImagePlugin
<strong>Beeld Mini-program</strong><br/>Die beeld mini-program verskaf vertoning van beelde.<br/>Een van die onderskeidende kenmerke van hierdie mini-program is die vermoë om beelde te groepeer in die diensbestuurder wat dit maklik maak om verskeie beelde te vertoon. Die mini-program kan ook van OpenLP se "tydgebonde herhaling"-funksie gebruik maak om 'n automatiese skyfe-vertoning te verkry. Verder kan beelde van hierdie mini-program gebruik word om die huidige tema se agtergrond te vervang hoewel 'n tema sy eie agtergrond het.
name singular
Beeld
name plural
Beelde
container title
Beelde
Laai 'n nuwe beeld.
Voeg 'n nuwe beeld by.
Redigeer die geselekteerde beeld.
Wis die geselekteerde beeld uit.
Skou die geselekteerde beeld.
Stuur die geselekteerde beeld regstreeks.
Voeg die geselekteerde beeld by die diens.
ImagePlugin.AddGroupForm
ImagePlugin.ChooseGroupForm
ImagePlugin.ExceptionDialog
Selekteer Aanhangsel
ImagePlugin.MediaItem
Selekteer beeld(e)
'n Beeld wat die agtergrond vervang moet gekies word.
Vermisde Beeld(e)
Die volgende beeld(e) bestaan nie meer nie: %s
Die volgende beeld(e) bestaan nie meer nie: %s
Voeg steeds die ander beelde by?
Daar was 'n probleem om die agtergrond te vervang. Die beeld lêer "%s" bestaan ine meer nie.
Daar was geen vertoon item om by te voeg nie.
ImagesPlugin.ImageTab
Visuele agtergrond vir beelde met 'n aspek verhouding wat verskil met dié van die skerm.
Media.player
MediaPlugin
<strong>Media Mini-program</strong><br/>Die media mini-program verskaf speel funksies van audio en video.
name singular
Media
name plural
Media
container title
Media
Laai nuwe media.
Voeg nuwe media by.
Redigeer di geselekteerde media.
Wis die giselekteerde media uit.
Skou die geselekteerde media.
Stuur die geselekteerde media regstreeks.
Voeg die geselekteerde media by die diens.
MediaPlugin.MediaClipSelector
Titel:
MediaPlugin.MediaClipSelectorForm
MediaPlugin.MediaItem
Selekteer Media
'n Media lêer om uit te wis moet geselekteer word.
'n Media lêer wat die agtergrond vervang moet gekies word.
Daar was 'n probleem om die agtergrond te vervang. Die media lêer "%s" bestaan nie meer nie.
Vermisde Media Lêer
Die lêer %s bestaan nie meer nie.
Videos (%s);;Audio (%s);;%s (*)
Daar was geen vertoon item om by te voeg nie.
Lêer nie Ondersteun nie
Gebruik Speler:
MediaPlugin.MediaTab
Laat toe dat media speler oorheers word
OPenLP.MainWindow
OpenLP
Beeld Lêers
Informasie
Bybel formaat het verander. Die bestaande Bybels moet opgradeer word. Moet OpenLP dit nou opgradeer?
OpenLP.AboutForm
Krediete
Lisensie
bou %s
Hierdie program is gratis sagteware, u kan dit herversprei en / of wysig onder die voorwaardes van die GNU General Public License, soos gepubliseer deur die Free Software Foundation; weergawe 2 van die lisensie.
Hierdie program word versprei in die hoop dat dit nuttig sal wees, maar SONDER ENIGE WAARBORG; sonder die geïmpliseerde waarborg van VERHANDELBAARHEID of GESKIKTHEID VIR 'N SPESIFIEKE DOEL. Sien hieronder vir meer inligting.
OpenLP <version><revision> - Open Source Lyrics Projection
OpenLP is gratis kerklike aanbieding of liedere projeksie sagteware, wat gebruik word om skyfies van liedere, Bybel verse, videos, beelde en selfs aanbiedinge (as Impress, PowerPoint of PowerPoint Viewer geïnstalleer is) te vertoon deur gebruik te maak van 'n rekenaar en 'n data projektor.
Vind meer uit aangaande OpenLP: http://openlp.org/
OpenLP is geskryf en word onderhou deur vrywilligers. As jy meer gratis Christelike sagteware wil sien, oorweeg dit asseblief om ook vrywillig te wees deur die knoppie hieronder te gebruik.
Vrywilliger
OpenLP.AdvancedTab
GK (UI) Verstellings
Hoeveelheid onlangse lêers om te vertoon:
Onthou die laaste media bestuurder oortjie wanneer die program begin
Dubbel-kliek om die items regstreeks te stuur
Sit die nuwe diens items uit wanneer dit geskep word
Stel die program in staat om die uitgang bevestiging te vertoon
Muis Wyser
Steek die muis wyser weg wanneer dit oor die vertoon venster beweeg
Verstek Beeld
Agtergrond kleur:
Beeld lêer:
Maak Lêer oop
Gevorderd
Skou items wanneer gekliek word in die Media Bestuurder
Blaai vir 'n beeld lêer om te vertoon.
Verander terug na die verstek OpenLP logo.
Verstek Diens Naam
Laat verstek diens naam toe
Datum en Tyd:
Maandag
Dinsdag
Woensdag
Vrydag
Saterdag
Sondag
Nou
Tyd wanneer gewone diens begin.
Naam:
Konsulteer die OpenLP handleiding vir gebruik.
Herstel tot die verstek diens naam "%s".
Voorbeeld:
Werk om X11 Venster Bestuurder
Sintaks fout.
Data Ligging
Huidige pad:
Eie pad:
Blaai vir nuwe data lêer ligging.
Stel die data ligging na die verstek ligging.
Kanselleer
Kanselleer OpenLP data lêer ligging verandering.
Kopiër data na nuwe ligging.
Kopiër die OpenLP data lêers na die nuwe ligging.
<strong>WAARSKUWING:</strong> Nuwe data lêer ligging bevat OpenLP data lêers. Hierdie lêers SAL vervang word gedurende kopiëring.
Data Lêer Fout
Selekteer Data Lêer Ligging
Bevestig Data Lêer Verandering
Herstel Data Lêer
Oorskryf Bestaande Data
OpenLP data gids was nie gevind nie
%s
Hierdie data gids was voorheen verander vanaf die OpenLP verstek ligging. As die nuwe op verwyderbare media was, moet daardie media weer beskikbaar gemaak word.
Kliek "Nee" om die laai van OpenLP te staak, en jou toe te laat om die probleem op te los. Kliek "Ja" om die data gids na die verstek ligging te herstel.
Verander die ligging van die OpenLP data gids sekerlik na:
%s
Die data gids sal verander word wanneer OpenLP toe gemaak word.
Verander die OpenLP data lêer sekerlik na die verstek ligging toe?
Hierdie ligging sal gebruik word nadat OpenLP toegemaak is.
OpenLP.ColorButton
Kliek om 'n kleur te kies.
OpenLP.DB
OpenLP.ExceptionDialog
'n Fout het opgeduik
Stuur E-pos
Stoor na Lêer
Heg 'n Lêer aan
Beskrywende karakters om in te voer: %s
OpenLP.ExceptionForm
Platvorm: %s
Stoor Bots Verslag
Teks lêers (*.txt *.log *.text)
OpenLP.FileRenameForm
Lêer Hernoem
Nuwe Lêer Naam:
Lêer Kopieër
OpenLP.FirstTimeLanguageForm
Kies Vertaling
Kies die taal wat gebruik moet word in OpenLP.
Vertaling:
OpenLP.FirstTimeWizard
Liedere
Eerste Keer Gids
Welkom by die Eerste Keer Gids
Aktiveer nodige Miniprogramme
Kies die Miniprogramme wat gebruik moet word.
Bybel
Beelde
Aanbiedinge
Media (Klank en Video)
Laat afgeleë toegang toe
Monitor Lied-Gebruik
Laat Waarskuwings Toe
Verstek Instellings
Aflaai %s...
Skakel geselekteerde miniprogramme aan...
Geen Internet Verbinding
Nie in staat om 'n Internet verbinding op te spoor nie.
Voorbeeld Liedere
Kies en laai liedere vanaf die publieke domein.
Voorbeeld Bybels
Kies en laai gratis Bybels af.
Voorbeeld Temas
Kies en laai voorbeeld temas af.
Stel verstek instellings wat deur OpenLP gebruik moet word.
Verstek uitgaande vertoning:
Kies verstek tema:
Konfigurasie proses begin...
Opstel en Afliaai
Wag asseblief terwyl OpenLP opgestel en die data afgelaai word.
Opstel
Aangepasde Skyfies
Eindig
Geen Internet verbinding was gevind nie. Die Eerste Keer Gids benodig 'n Internet konneksie in orde om voorbeeld liedere, Bybels en temas af te laai. Kliek die Voltooi knoppie nou om OpenLP te begin met begin instellings en geen voorbeeld data nie.
Om weer die Eerste Keer Gids te gebruik en hierdie voorbeeld data om 'n latere stadium in te voer, gaan jou Internet konneksie na en begin weer hierdie gids deur "Gereedskap/Eerste Keer Gids" vanaf OpenLP te begin.
Aflaai Fout
Kanselleer
OpenLP.FormattingTagDialog
Konfigureer Formattering Etiket
Beskrywing
Etiket
Begin HTML
Eindig HTML
OpenLP.FormattingTagForm
<HTML hier>
Validerings Fout
Etiket %s alreeds gedefinieër.
OpenLP.FormattingTags
Rooi
Swart
Blou
Geel
Groen
Pienk
Oranje
Pers
Wit
Bo-skrif
Onder-skrif
Paragraaf
Vetdruk
Italiaans
Onderlyn
Breek
OpenLP.GeneralTab
Algemeen
Monitors
Selekteer monitor vir uitgaande vertoning:
Vertoon as dit 'n enkel skerm is
Applikasie Aanskakel
Vertoon leë skerm waarskuwing
Maak vanself die laaste diens oop
Wys die spatsel skerm
Program Verstellings
Vra om te stoor voordat 'n nuwe diens begin word
Wys voorskou van volgende item in diens automaties
sek
CCLI Inligting
SongSelect gebruikersnaam:
SongSelect wagwoord:
X
Y
Hoogte
Wydte
Kyk vir opdaterings van OpenLP
Verwyder blanko vertoning wanneer 'n nuwe regstreekse item bygevoeg word
Tyd-gedrewe skyfie interval:
Agtergrond Oudio
Begin agtergrond oudio gestop
Diens Item Skyfie Limiete
Oorheers vertoon ligging:
Herhaal snit lys
Gedrag van die vorige/volgende op die laaste/eerste skyfie:
&Bly op Skyfie
Omvou
Beweeg na volgende/vorige diens ite&m
OpenLP.LanguageManager
Taal
Herlaai asseblief OpenLP om die nuwe taal instelling te gebruik.
OpenLP.MainDisplay
OpenLP Vertooning
OpenLP.MainWindow
&Lêer
&Invoer
Uitvo&er
&Bekyk
M&odus
&Gereedskap
Ver&stellings
Taa&l
&Hulp
Diens Bestuurder
Tema Bestuurder
Maak 'n bestaande diens oop.
Stoor die huidige diens na skyf.
Stoor Diens As
Stoor die huidige diens onder 'n nuwe naam.
&Uitgang
Sluit OpenLP Af
&Tema
&Konfigureer OpenLP...
&Media Bestuurder
Wissel Media Bestuurder
Wissel sigbaarheid van die media bestuurder.
&Tema Bestuurder
Wissel Tema Bestuurder
Wissel sigbaarheid van die tema bestuurder.
&Diens Bestuurder
Wissel Diens Bestuurder
Wissel sigbaarheid van die diens bestuurder.
Voorskou &Paneel
Wissel Voorskou Paneel
Wissel sigbaarheid van die voorskou paneel.
Regstreekse Panee&l
Wissel Regstreekse Paneel
Wissel sigbaarheid van die regstreekse paneel.
Lys die Mini-programme
Gebr&uikers Gids
&Aangaande
Meer inligting aangaande OpenLP
&Aanlyn Hulp
&Web Tuiste
Gebruik die sisteem se taal as dit beskikbaar is.
Verstel die koppelvlak taal na %s
Voeg Gereedskaps&tuk by...
Voeg 'n applikasie by die lys van gereedskapstukke.
&Verstek
Verstel skou modus terug na verstek modus.
Op&stel
Verstel die skou modus na Opstel modus.
&Regstreeks
Verstel die skou modus na Regstreeks.
Weergawe %s van OpenLP is nou beskikbaar vir aflaai (tans word weergawe %s gebruik).
Die nuutste weergawe kan afgelaai word vanaf http://openlp.org/.
OpenLP Weergawe is Opdateer
OpenLP Hoof Vertoning Blanko
Die Hoof Skerm is afgeskakel
Verstek Tema: %s
Please add the name of your language here
Engels
Konfigureer Kor&tpaaie...
Maak &Data Lêer oop...
Maak die lêer waar liedere, bybels en ander data is, oop.
Spoor outom&aties op
Opdateer Tema Beelde
Opdateer die voorskou beelde vir alle temas.
Druk die huidige diens.
Sl&uit Panele
Voorkom dat die panele rondgeskuif word.
Her-gebruik Eerste Keer Gids
Her-gebruik die Eerste Keer Gids om liedere, Bybels en tema's in te voer.
Her-gebruik Eerste Keer Gids?
Is u seker u wil weer die Eerste-ker Gids gebruik?
Her-gebruik van hierdie gids mag veranderinge aan die huidige OpenLP konfigurasie aanbring en kan moontlik liedere byvoeg by die bestaande liedere lys en kan ook die verstek tema verander.
Clear List of recent files
Maak Lys Skoon
Maak die lys van onlangse lêers skoon.
Konfigureer &Formattering Etikette...
Voer OpenLP verstellings uit na 'n spesifieke *.config lêer
Instellings
Voer OpenLP verstellings in vanaf 'n gespesifiseerde *.config lêer wat voorheen op hierdie of 'n ander masjien uitgevoer is
Voer verstellings in?
Maak Lêer oop
OpenLP Uitvoer Verstelling Lêers (*.conf)
Voer verstellings in
OpenLP sal nou toe maak. Ingevoerde verstellings sal toegepas word die volgende keer as OpenLP begin word.
Voer Verstellings Lêer Uit
OpenLP Uitvoer Verstellings Lêer (*.conf)
Nuwe Data Lêer Fout
OpenLP data word na 'n nuwe data gids - %s - gekopiër. Wag asseblief totdat dit voltooi is.
Kopiëring van OpenLP Data gids het gevaal
%s
Algemeen
OpenLP.Manager
Databasis Fout
Die databasis wat gelaai is, was geskep in 'n meer onlangse weergawe van OpenLP. Die databasis is weergawe %d, terwyl OpenLP weergawe %d verwag. Die databasis sal nie gelaai word nie.
Databasis: %s
OpenLP kan nie die databasis laai nie.
Databasis: %s
OpenLP.MediaManagerItem
Geen items geselekteer nie
&Voeg by die geselekteerde Diens item
Kies een of meer items vir die voorskou.
Kies een of meer items vir regstreekse uitsending.
Kies een of meer items.
'n Bestaande diens item moet geselekteer word om by by te voeg.
Ongeldige Diens Item
Kies 'n %s diens item.
Kies een of meer items om by te voeg.
Geen Soek Resultate
Ongeldige Lêer Tipe
Ongeldige Lêer %s. Agtervoegsel nie ondersteun nie
&Kloon
Duplikaat lêers gevind tydens invoer en is geïgnoreer.
OpenLP.OpenLyricsImportError
<lyrics> etiket is vermis.
<verse> etiket is vermis.
OpenLP.PJLink1
OpenLP.PlayerTab
Beskikbare Media Spelers
%s (onbeskikbaar)
Will insert "32bit" or "64bit"
OpenLP.PluginForm
Mini-program Besonderhede
Status:
Aktief
Onaktief
%s (Onaktief)
%s (Aktief)
%s (Onaktief)
OpenLP.PrintServiceDialog
Pas Blaai
Pas Wydte
OpenLP.PrintServiceForm
Opsies
Kopieër
Kopieër as HTML
Zoom In
Zoem Uit
Zoem Oorspronklike
Ander Opsies
Sluit skyfie teks in indien beskikbaar
Sluit diens item notas in
Sluit die speel tyd van die media items in
Voeg 'n bladsy-breking voor elke teks item
Diens Blad
Druk
Titel:
Verpersoonlike Voetskrif Teks:
OpenLP.ProjectorConstants
OpenLP.ProjectorEdit
OpenLP.ProjectorEditForm
Notas
Databasis Fout
OpenLP.ProjectorManager
Poort
Notas
OpenLP.ProjectorPJLink
Ander
OpenLP.ProjectorTab
OpenLP.ProjectorWizard
OpenLP.ScreenList
Skerm
primêr
OpenLP.ServiceItem
<strong>Begin</strong>: %s
<strong>Durasie</strong>: %s
OpenLP.ServiceItemEditForm
Hergroepeer Diens Item
OpenLP.ServiceManager
Skuif boon&toe
Skuif item tot heel bo in die diens.
Sk&uif op
Skuif item een posisie boontoe in die diens.
Skuif &af
Skuif item een posisie af in die diens.
Skuif &tot heel onder
Skuif item tot aan die einde van die diens.
Wis uit vanaf die &Diens
Wis geselekteerde item van die diens af.
&Voeg Nuwe Item By
&Voeg by Geselekteerde Item
R&edigeer Item
Ve&rander Item orde
&Notas
&Verander Item Tema
Lêer is nie 'n geldige diens nie.
Vermisde Vertoon Hanteerder
Die item kan nie vertoon word nie omdat daar nie 'n hanteerder is om dit te vertoon nie
Die item kan nie vertoon word nie omdat die mini-program wat dit moet vertoon vermis of onaktief is
Br&ei alles uit
Brei al die diens items uit.
Sto&rt alles ineen
Stort al die diens items ineen.
Maak Lêer oop
Skuif die geselekteerde afwaarts in die venster.
Skuif op
Skuif die geselekteerde opwaarts in die venster.
Gaan Regstreeks
Stuur die geselekteerde item Regstreeks.
&Begin Tyd
Wys &Voorskou
Redigeer Diens
Die huidige diens was verander. Stoor hierdie diens?
Aangepasde Diens Notas:
Notas:
Speel tyd:
Ongetitelde Diens
Lêer kon nie oopgemaak word nie omdat dit korrup is.
Leë Lêer
Die diens lêer het geen data inhoud nie.
Korrupte Lêer
Laai 'n bestaande diens.
Stoor die diens.
Kies 'n tema vir die diens.
Skyfie tema
Notas
Redigeer
Slegs diens kopie.
Fout gedurende Lêer Stooring
Daar was 'n probleem om die lêer te stoor.
Diens Lêer(s) Vermis
Vertraging tussen skyfies in sekondes.
Titel:
OpenLP.ServiceNoteForm
Diens Item Notas
OpenLP.SettingsForm
Konfigureer OpenLP
OpenLP.ShortcutListDialog
Aksie
Kortpad
Duplikaat Kortpad
Die kortpad "%s" is alreeds toegeken aan 'n ander aksie, kies asseblief 'n ander kortpad.
Alternatief
Kies 'n aksie en kliek een van die knoppies hieronder om 'n primêre of alternatiewe kortpad vas te vang.
Verstek
Aanpasing
Vang kortpad.
Stel die verstek kortpad terug vir hierdie aksie.
Herstel Verstek Kortpaaie
Herstel alle kortpaaie na hul verstek waarde?
Konfigureer Kortpaaie
OpenLP.SlideController
Verskuil
Gaan Na
Blanko Skerm
Blanko na Tema
Wys Werkskerm
Vorige Diens
Volgende Diens
Ontsnap Item
Skuif terug.
Skuif volgende.
Speel Skyfies
Vertraging tussen skyfies in sekondes.
Skuif na regstreeks.
Voeg by Diens.
Redigeer en herlaai lied voorskou.
Begin media speel.
Stop oudio.
Halt spelende media.
Stop spelende media.
Video posisie.
Oudio Volume.
Gaan na "Vers"
Gaan na "Koor"
Gaan na "Brug"
Gaan na "Pre-Koor"
Gaan na "Inleiding"
Gaan na "Einde"
Gaan na "Ander"
Vorige Skyfie
Volgende Skyfie
Hou Oudio
Agtergrond Oudio
Gaan na die volgende oudio snit.
Snitte
OpenLP.SourceSelectForm
OpenLP.SpellTextEdit
Spelling Voorstelle
Uitleg Hakkies
Taal:
OpenLP.StartTimeForm
Tema Uitleg
Die blou boks wys die hoof area.
Die rooi boks wys die voet area.
OpenLP.StartTime_form
Item Begin en End Tyd
Ure:
Minute:
Sekondes:
Begin
Eindig
Lengte
Tyd Validasie Fout
End tyd is na die einde van die media item gestel
Begin tyd is na die eind tyd van die media item
OpenLP.ThemeForm
(ongeveer %d lyne per skyfie)
OpenLP.ThemeManager
Skep 'n nuwe tema.
Redigeer Tema
Redigeer 'n tema.
Wis Tema Uit
Wis 'n tema uit.
Voer Tema In
Voer 'n tema in.
Voer Tema Uit
Voer 'n tema uit.
R&edigeer Tema
&Wis Tema uit
Stel in As &Globale Standaard
%s (standaard)
Kies 'n tema om te redigeer.
Die standaard tema kan nie uitgewis word nie.
Geen tema is geselekteer nie.
Stoor Tema - (%s)
Tema Uitvoer
Die tema was suksesvol uitgevoer.
Tema Uitvoer het Misluk
Kies Tema Invoer Lêer
Lêer is nie 'n geldige tema nie.
&Kopieër Tema
He&rnoem Tema
Vo&er Tema uit
Kies 'n tema om te hernoem.
Hernoem Bevestiging
Hernoem %s tema?
Kies 'n tema om uit te wis.
Uitwis Bevestiging
Wis %s tema uit?
Validerings Fout
'n Tema met hierdie naam bestaan alreeds.
Copy of <theme name>
Duplikaat van %s
Tema Bestaan Reeds
Tema %s bestaan alreeds. Wil jy dit vervang?
OpenLP.ThemeWizard
Tema Gids
Welkom by die Tema Gids
Stel die Agtergrond Op
Stel jou tema se agtergrond op volgens die parameters hier onder.
Agtergrond tipe:
Gradiënt
Gradiënt:
Horisontaal
Vertikaal
Sirkelvormig
Links Bo - Regs Onder
Links Onder - Regs Bo
Hoof Area Skrif Gegewens
Definieër die skrif en vertoon karrakters vir die Vertoon teks
Skrif:
Grootte:
Lyn Spasiëring:
&Buitelyn:
&Skaduwee:
Vetdruk
Italiaans
Voetskrif Area Skrif Gegewens
Definieër die skrif en vertoon karraktereienskappe vir die Voetskrif teks
Teks Formattering Gegewens
Laat toe dat addisionele vertoon formattering inligting gedifinieër word
Horisontale Sporing:
Links
Regs
Middel
Uitvoer Area Liggings
&Hoof Area
Gebr&uik verstek ligging
X posisie:
px
Y posisie:
Wydte:
Hoogte:
Gebruik verstek ligging
Tema naam:
Redigeer Tema - %s
Hierdie gids sal help om temas te skep en te redigeer. Klik die volgende knoppie hieronder om die proses te begin deur jou agtergrond op te stel.
Oorskakel effekte:
&Voetskrif Area
Begin Kleur:
Eind Kleur:
Agtergrond kleur:
Uitsgespan
Uitleg Voorskou
Deurskynend
Skou en Stoor
Skou die tema en stoor dit.
Leë Agtergrond Beeld
Selekteer Beeld
Tema Naam Vermis
Daar is geen naam vir hierdie tema nie. Voer asseblief een in.
Tema Naam Ongeldig
Ongeldige tema naam. Voer asseblief een in.
'n Agtergrond beeld is nie gekies nie. Kies asseblief een voor jy aangaan.
OpenLP.ThemesTab
Globale Tema
Tema Vlak
Lied Vl&ak
Gebruik die tema van elke lied in die lied-databasis. As 'n lied nie 'n geassosieërde tema het nie, gebruik die diens se tema. As die diens nie 'n tema het nie, gebruik dan die globale tema.
Dien&s Vlak
Gebruik die tema van die diens en verplaas enige van die individuele liedere se temas. As die diens nie 'n tema het nie, gebruik dan die globale tema.
&Globale Vlak
Gebruik die globale tema om enige temas wat met die diens of liedere geassosieer is te vervang.
Temas
OpenLP.Ui
Wis die geselekteerde item uit.
Skuif die seleksie een posisie op.
Skuif die seleksie een posisie af.
&Vertikale Sporing:
Invoer voltooi.
Formaat:
Invoer
"%s" ingevoer...
Selekteer Invoer Bron
Selekteer die invoer vormaat en die ligging vanwaar invoer geskied.
Maak %s Lêer Oop
%p%
Gereed.
Invoer begin...
A file type e.g. OpenSong
Spesifiseer ten minste een %s lêer om vanaf in te voer.
Welkom by die Bybel Invoer Gids
Welkom by die Lied Uitvoer Gids
Welkom by die Lied Invoer Gids
Singular
Outeur
Plural
Outeure
Copyright symbol.
©
Lied Onderhoud
Singular
Onderwerp
Plural
Onderwerpe
Titel en/of verse nie gevind
XML sintaks fout
Welkom by die Bybel Opgradeer Gids
Maak %s Gids Oop
A file type e.g. OpenSong
Een %s lêer moet gespesifiseer word om vanaf in te voer.
A song format e.g. PowerSong
Een %s gids moet gespesifiseer word om vanaf in te voer.
Voer Liedere In
Aangaande
&Voeg by
Gevorderd
Alle Lêers
Automaties
Agtergrond Kleur
Onder
Deursoek...
Kanselleer
CCLI nommer:
Skep 'n nuwe diens.
Bevesting Uitwissing
Aaneen-lopend
Verstek
Verstek Kleur:
This may not contain any of the following characters: /\?*|<>[]":+
See http://docs.python.org/library/datetime.html#strftime-strptime-behavior for more information.
Diens %Y-%m-%d %H-%M
&Wis Uit
Vertoon styl:
Dupliseer Fout
R&edigeer
Leë Veld
Fout
Uitvoer
Lêer
Lêer nie gevind nie
Lêer %s nie gevind nie.
Probeer asseblief om dit individueel te kies.
Abbreviated font pointsize unit
pt
Hulp
The abbreviated unit for hours
h
Singular
Ongeldige Gids Geselekteer
Singular
Ongeldige Lêer Geselekteer
Plural
Ongeldige Lêer Geselekteer
Beeld
Voer in
Uitleg styl:
Regstreeks
Regstreekse Agtergrond Fout
Regstreekse Gereedskapsbalk
Laai
Singular
Plural
Singular
Plural
The abbreviated unit for minutes
m
Middel
Nuwe
Nuwe Diens
Nuwe Tema
Volgende Snit
Singular
Geen Gids Geselekteer nie
Singular
Geen Lêer Geselekteer nie
Plural
Geen Leêrs Geselekteer nie
Singular
Geen Item Geselekteer nie
Plural
Geen items geselekteer nie
OpenLP is reeds ana die gang. Gaan voort?
Maak 'n diens oop.
Speel Skyfies in Herhaling
Speel Skyfies tot Einde
Voorskou
Druk Diens uit
Singular
Plural
Vervang Agtergrond
Vervang regstreekse agtergrond.
Herstel Agtergrond
Herstel regstreekse agtergrond.
The abbreviated unit for seconds
s
Stoor && Voorskou
Soek
Search bar place holder text
Soek Temas...
Kies 'n item om uit te wis.
Selekteer 'n item om te regideer.
Instellings
Stoor Diens
Diens
Op&sionele Verdeling
Verdeel 'n skyfie slegs in twee wanneer dit nie op die skerm as 'n enkele skyfie sal pas nie.
Begin %s
Staak Skyfies in Herhaling
Staak Skyfies tot Einde
Singular
Tema
Plural
Temas
Gereedskap
Bo
Lêer nie Ondersteun nie
Vers Per Skyfie
Vers Per Lyn
Weergawe
Vertoon
Vertoon Modus
OpenLP
Singular
Plural
OpenLP.core.lib
Locale list separator: 2 items
Locale list separator: end
Locale list separator: middle
Locale list separator: start
Openlp.ProjectorTab
PresentationPlugin
<strong>Aanbieding Mini-program</strong><br/>Die aanbieding mini-program bied die vermoë om aanbiedings van verskillende programme te vertoon. Die keuse van beskikbare aanbieding-programme word aan die gebruiker vertoon deur 'n hangkieslys.
name singular
Aanbieding
name plural
Aanbiedinge
container title
Aanbiedinge
Laai 'n nuwe aanbieding.
Wis die geselekteerde aanbieding uit.
Skou die geselekteerde aanbieding.
Stuur die geselekteerde aanbieding regstreeks.
Voeg die geselekteerde aanabieding by die diens.
PresentationPlugin.MediaItem
Selekteer Aanbieding(e)
Automaties
Bied aan met:
Lêer Bestaan Reeds
'n Aanbieding met daardie lêernaam bestaan reeds.
Hierdie tipe aanbieding word nie ondersteun nie.
Aanbiedinge (%s)
Vermisde Aanbieding
Die aanbieding %s is onvolledig, herlaai asseblief.
Die aanbieding %s bestaan nie meer nie.
PresentationPlugin.PowerpointDocument
PresentationPlugin.PresentationTab
Beskikbare Beheerders
%s (onbeskikbaar)
Laat toe dat die program oorheers word
RemotePlugin
<strong>Afgeleë Mini-program</strong><br/>Die afgeleë mini-program verskaf die vermoë om boodskappe na 'n lopende weergawe van OpenLP op 'n ander rekenaar te stuur deur 'n web-blaaier of deur die afgeleë PPK (API).
name singular
Afstandbeheer
name plural
Afstandbehere
container title
Afstandbeheer
RemotePlugin.Mobile
Diens Bestuurder
Skyfie Beheerder
Waarskuwings
Soek
Tuis
Verfris
Blanko
Tema
Werkskerm
Wys
Vorige
Volgende
Teks
Wys Waarskuwing
Gaan Regstreeks
Voeg by Diens
Voeg by & Gaan na Diens
Geen Resultate
Opsies
Diens
Skyfies
Instellings
Afstandbeheer
RemotePlugin.RemoteTab
Bedien op hierdie IP adres:
Poort nommer:
Bediener Verstellings
Afgeleë URL:
Verhoog vertoning URL:
Vertoon verhoog tyd in 12 uur formaat
Android Program
Wagwoord:
SongUsagePlugin
&Volg Lied Gebruik
Wis Volg &Data Uit
Wis lied volg data uit tot en met 'n spesifieke datum.
Onttr&ek Volg Data
Genereer 'n verslag oor lied-gebruik.
Wissel Volging
Wissel lied-gebruik volging.
<strong>LiedGebruik Mini-program</strong><br/>Die mini-program volg die gebruik van liedere in dienste.
name singular
Lied Gebruik
name plural
Lied Gebruik
container title
Lied Gebruik
Lied Gebruik
Lied gebruik volging is aktief.
Lied gebruik volging is onaktief.
vertoon
gedruk
SongUsagePlugin.SongUsageDeleteForm
Wis Lied Gebruik Data Uit
Wis Geselekteerde Lied Gebruik Gebeure uit?
Wis regtig die geselekteerde Diens Gebruik data uit?
Uitwissing Suksesvol
SongUsagePlugin.SongUsageDetailForm
Diens Gebruik Ontrekking
Selekteer Datum Grense
tot
Rapporteer Ligging
Uitvoer Lêer Ligging
usage_detail_%s_%s.txt
Verslag Skepping
Verslag
%s
was suksesvol geskep.
Skryf Ligging Nie Gekies Nie
SongsPlugin
&Lied
Voer liedere in deur van die invoer helper gebruik te maak.
<strong>Liedere Mini-program</strong><br/>Die liedere mini-program verskaf die vermoë om liedere te vertoon en te bestuur.
He&r-indeks Liedere
Her-indeks die liedere databasis om lied-soektogte en organisering te verbeter.
Besig om liedere indek te herskep...
Arabies (CP-1256)
Balties (CP-1257)
Sentraal Europees (CP-1250)
Cyrillies (CP-1251)
Grieks (CP-1253)
Hebreeus (CP-1255)
Japanees (CP-932)
Koreaans (CP-949)
Vereenvoudigde Chinees (CP-936)
Thai (CP-874)
Tradisionele Chinees (CP-950)
Turks (CP-1254)
Viëtnamees (CP-1258)
Wes-Europees (CP-1252)
Karrakter Enkodering
Die kodeblad instelling is verantwoordelik
vir die korrekte karrakter voorstelling.
Gewoonlik is die reeds-geselekteerde
keuse voldoende.
Kies asseblief die karrakter enkodering.
Die enkodering is verantwoordelik vir die korrekte karrakter voorstelling.
name singular
Lied
name plural
Liedere
container title
Liedere
Voer liedere uit deur gebruik te maak van die uitvoer gids.
Voeg 'n nuwe lied by.
Redigeer die geselekteerde lied.
Wis die geselekteerde lied uit.
Skou die geselekteerde lied.
Stuur die geselekteerde lied regstreeks.
Voeg die geselekteerde lied by die diens.
Her-indekseer liedere
SongsPlugin.AuthorType
Author who wrote the lyrics of a song
Author who wrote the music of a song
Author who wrote both lyrics and music of a song
Author who translated the song
SongsPlugin.AuthorsForm
Outeur Onderhoud
Vertoon naam:
Voornaam:
Van:
U moet die naam van die skrywer invul.
U moet ten minste die skrywer se naam invoer.
'n Vertoon naam vir die skrywer is nie opgestel nie. Kan die naam en van gekombineer word?
SongsPlugin.CCLIFileImport
Die lêer het nie 'n geldige verlening nie.
SongsPlugin.DreamBeamImport
SongsPlugin.EasyWorshipSongImport
Toegedien deur %s
SongsPlugin.EditBibleForm
Meta Data
Eie Boek Name
SongsPlugin.EditSongForm
Lied Redigeerder
&Titel:
Alt&ernatiewe titel:
&Lirieke:
&Vers orde:
Red&igeer Alles
Titel && Lirieke
&Voeg by Lied
Ve&rwyder
Voeg by Lie&d
V&erwyder
Nuwe &Tema
Kopiereg Informasie
Kommentaar
Tema, Kopiereg Informasie && Kommentaar
Voeg Skrywer By
Hierdie skrywer bestaan nie, moet die skrywer bygevoeg word?
Hierdie skrywer is alreeds in die lys.
Die geselekteerde skrywer is ongeldig. Kies 'n skrywer vanaf die lys of voer 'n nuwe skrywer in en kliek op die "Voeg Skrywer by Lied" knoppie om die skrywer by te voeg.
Voeg Onderwerp by
Die onderwerp bestaan nie. Voeg dit by?
Die onderwerp is reeds in die lys.
Geselekteerde onderwerp is ongeldig. Kies 'n onderwerp vanaf die lys of voer 'n nuwe onderwerp in en kliek die "Voeg Onderwerp by Lied" knoppie om die onderwerp by te voeg.
Tik 'n lied titel in.
Ten minste een vers moet ingevoer word.
Daar word 'n outeur benodig vir hierdie lied.
Geskakelde Oudio
&Voeg Leêr(s) By
Voeg &Media By
Verwyder &Alles
Maak Lêer(s) Oop
<strong>Waarskuwing:</strong> Nie al die verse is in gebruik nie.
<strong>Waarskuwing:</strong>'n Vers orde is nie ingevoer nie.
Lêer nie gevind nie
SongsPlugin.EditVerseForm
Redigeer Vers
&Vers tipe:
Sit Tussen-&in
Verdeel 'n skyfie in twee deur 'n vers-verdeler in te sit.
SongsPlugin.ExportWizardForm
Lied Uitvoer Gids
Kies Liedere
Merk die liediere wat uitgevoer moet vord.
Merk Alles Af
Merk Alles Aan
Kies Lêer-gids
Lêer Gids:
Uitvoer
Wag asseblief terwyl die liedere uitgevoer word.
Ten minste een lied moet bygevoeg word om uit te voer.
Geen Stoor Ligging gespesifiseer nie
Uitvoer begin...
'n Lêer gids moet gespesifiseer word.
Kies Bestemming Lêer gids
Kies die gids waar die liedere gestoor moet word.
SongsPlugin.FoilPresenterSongImport
Ongeldige Foilpresenter lied lêer. Geen verse gevin die.
SongsPlugin.GeneralTab
Bekragtig soek soos getik word
SongsPlugin.ImportWizardForm
Selekteer Dokument/Aanbieding Lêers
Lied Invoer Gids
Hierdie gids help met die invoer van liedere in verskillende formate. Kliek die volgende knoppie hieronder om die proses te begin deur 'n formaat te kies wat gebruik moet word vir invoer.
Generiese Dokumentasie/Aanbieding
Voeg Lêers by...
Verwyder Lêer(s)
Wag asseblief terwyl die liedere ingevoer word.
Words Of Worship Lied Lêers
Songs Of Fellowship Lied Lêers
SongBeamer Lêers
SongShow Plus Lied Lêers
Foilpresenter Lied Lêers
Kopieër
Stoor na Lêer
Die Liedere van Volgelinge invoerder is onaktief gestel omdat OpenLP nie toegang tot OpenOffice of LibreOffice het nie.
Die generiese dokument/aanbieding invoerder is onaktief gestel omdat OpenLP nie toegang tot OpenOffice of LibreOffice het nie.
OpenLyrics Lêers
CCLI SongSelect Lêers
EeasySlides XML Lêer
EasyWorship Lied Databasis
DreamBeam Lied Lêers
'n Geldige PowerSong 1.0 databasis gids moet gespesifiseer word.
ZionWorx (CSV)
Verwerk eers jou ZionWorx databasis na 'n CSV teks lêer, soos verduidelik word in die <a href="http://manual.openlp.org/songs.html#importing-from-zionworx">Gebruikers Handleiding</a>.
SundayPlus Lied Leêrs
Hierdie invoerder is onaktief gestel.
MediaShout Databasis
Die MediaShout invoerder word slegs ondersteun op Windows. Dit is vanweë 'n vermiste Python module, gedeaktiveer. As jy hierdie invoerder wil gebruik, sal jy die "pyodbc" module moet installeer.
SongPro Teks Leêrs
SongPro (Voer Leêr uit)
In SongPro, voer liedere uit deur middel van die Leêr -> Uitvoer spyskaart
SongsPlugin.LyrixImport
SongsPlugin.MediaFilesForm
Selekteer Media Lêer(s)
Selekteer een of meer oudio lêers van die lys hieronder, en kliek OK om hulle na hierdie lied in te voer.
SongsPlugin.MediaItem
Titels
Lirieke
CCLI Lisensie:
Volledige Lied
Onderhou die lys van skrywers, onderwerpe en boeke.
For song cloning
kopieër
Soek Titels...
Soek deur hele Lied...
Soek Lirieke...
Soek Outeure...
SongsPlugin.MediaShoutImport
Die MediaShout databasis kan nie oopgemaak word nie.
SongsPlugin.OpenLPSongImport
SongsPlugin.OpenLyricsExport
Uitvoer "%s"...
SongsPlugin.OpenSongImport
SongsPlugin.PowerSongImport
Geen liedere om in te voer nie.
Verse nie gevind nie. Vermis "PART" opskrif.
Geen %s lêers gevind nie.
Ongeldige %s lêer. Onverwagse greep waarde.
Ongeldige %s lêer. Vermis "TITLE" hofie.
Ongeldige %s lêer. Vermis "COPYRIGHTLINE" hofie.
SongsPlugin.SongBookForm
&Naam:
&Uitgewer:
'n Naam vir die boek moet ingevoer word.
SongsPlugin.SongExportForm
Die lied uitvoer het misluk.
Uitvoer voltooi. Om hierdie lêers in te voer, gebruik die <strong>OpenLyrics</strong> invoerder.
SongsPlugin.SongImport
kopiereg
Die volgende liedere kon nie ingevoer word nie:
Het nie toegang tot OpenOffice of LibreOffice nie
Kan nie lêer oopmaak nie
Lêer nie gevind nie
SongsPlugin.SongMaintenanceForm
Skrywer kon nie bygevoeg word nie.
Die skrywer bestaan reeds.
Onderwerp kon nie bygevoeg word nie.
Hierdie onderwerp bestaan reeds.
Boek kon nie bygevoeg word nie.
Hierdie boek bestaan reeds.
Veranderinge kon nie gestoor word nie.
Geredigeerde skrywer kon nie gestoor word nie, omdat die skrywer reeds bestaan.
Geredigeerde onderwerp kon nie gestoor word nie, want dit bestaan alreeds.
Wis Skrywer Uit
Wis die geselekteerde skrywer uit?
Die skrywer kan nie uitgewis word nie, omdat die skrywer aan ten minste een lied toegeken is.
Wis Onderwerp Uit
Wis die geselekteerde onderwerp uit?
Die onderwerp kan nie uitgewis word nie, omdat dit aan ten minste een lied toegeken is.
Wis Boek Uit
Wis die geselekteerde boek uit?
Die boek kan nie uitgewis word nie, omdat dit aan ten minste een lied toegeken is.
Die outeur %s bestaan alreeds. Moet liedere met die outeur %s die bestaande outeur %s gebruik?
Die onderwerp %s bestaan alreeds. Moet liedere met die onderwerp %s die bestaande onderwerp %s gebruik?
Die boek %s bestaan reeds. Moed liedere met die doek %s gebruik maak van bestaande boek %s?
SongsPlugin.SongSelectForm
Gebruikersnaam:
Wagwoord:
Soek
Vertoon
Titel:
Kopiereg:
Terug
Voer in
SongsPlugin.SongsTab
Liedere Modus
Vertoon verse op regstreekse gereedskap staaf
Opdateer diens van lied-redigering
Voer vermisde liedere in vanaf diens lêers
SongsPlugin.TopicsForm
Onderwerp Onderhoud
Onderwerp naam:
'n Onderwerp naam moet ingevoer word.
SongsPlugin.VerseType
Vers
Koor
Brug
Voor-Refrein
Inleiding
Slot
Ander
SongsPlugin.VideoPsalmImport
SongsPlugin.WordsofWorshipSongImport
SongsPlugin.WorshipAssistantImport
Probleem om CSV lêer te lees.
Lyn %d: %s
Dekodering fout: %s
Opname %d
SongsPlugin.WorshipCenterProImport
SongsPlugin.ZionWorxImport
Probleem om CSV lêer te lees.
Lêer nie geldige ZionWorx CSV formaat nie.
Lyn %d: %s
Dekodering fout: %s
Opname %d
Wizard
Informasie