forked from openlp/openlp
49 lines
1.0 KiB
Plaintext
49 lines
1.0 KiB
Plaintext
|
|
--------------------------------
|
|
AO05
|
|
IN DIE REGTERHAND VAN HOM WAT IN
|
|
--------------------------------
|
|
|
|
1. IN DIE REGTERHAND VAN HOM
|
|
WAT IN MAJESTEIT REGEER
|
|
Lê DIE BOEKROL VAN VERLOSSING
|
|
SEWEMAAL VERSEëL
|
|
EN NIEMAND KON GEVIND WORD
|
|
OM SY SEëLS OOP TE BREEK
|
|
TOT DIE LAM VAN GOD NA VORE KOM
|
|
OM DIE BOEKROL SELF TE NEEM
|
|
DIE VIER-EN-TWINTIG OUDERLINGE
|
|
VAL TOE VOOR HOM NEER
|
|
SAAM MET AL DIE ENG'LE
|
|
IN DIE GANSE HEMELLEëR,
|
|
EN ELKE WESE WAT ASEM HET
|
|
OP DIE AARDE, IN DIE SEE, EN OOR DIE
|
|
LENGTE EN DIE BREEDTE
|
|
VAN DIE SKEPPING BRING HOM EER
|
|
|
|
2. HERE U ALLEEN IS WAARDIG
|
|
OM DIE LEWENSBOEK TE NEEM
|
|
EN U ALLEEN IS MAGTIG
|
|
OM SY SEëLS OOP TE BREEK,
|
|
WANT U'T VIR ONS GESTERWE,
|
|
MET U BLOED HET U BETAAL
|
|
OM ONS LOS TE KOOP
|
|
UIT ELKE STAM EN NASIE,VOLK EN TAAL
|
|
|
|
AL DIE LOF EN DIE KRAG
|
|
EN DIE EER
|
|
EN DIE HEERLIKHEID
|
|
EN RYKDON EN STERKTE
|
|
AAN U ALLEEN O HEER
|
|
AL DIE LOF EN DIE KRAG
|
|
EN DIE EER
|
|
EN WYSHEID AAN DIE LAM
|
|
OP DIE TROON
|
|
WAT NOU EN TOT IN
|
|
EWIGHEID REGEER
|
|
NOU EN TOT IN EWIGHEID
|
|
REGEER
|
|
DIE LAM WAT TOT IN
|
|
EWIGHEID REGEER
|
|
|